Noordwes-Universiteitsbiblioteke

Biblioteke en Ruimtes

Kies jou biblioteek:

Mahikeng-Biblioteek

Mahikeng-Biblioteek opknappings: 25 Aug 2016 - Apr 2017.  Die Mahikeng-Biblioteek bestaan uit drie verdiepings.

 

Grondvloer

Mafikeng Campus Library ground floor

Op die vloer:

 

Eerste vloer

Mafikeng Campus First floor

Op die vloer:

  • Inligtingsbibliotekarisse
  • Inligtingsgeletterdheidsvaardighede opleidingsentrum
  • Leenversameling
  • Rakpakkerskantoor
  • Studiehokkies
 

Potchefstroom-Biblioteke

Die Ferdinand Postma-Biblioteek is geleë in die hart van die Potchefstroomkampus. Daar is vyf vloere waarop ’n verskeidenheid van dienste gelewer word. Kyk gerus na die YouTube video oor die biblioteek se dienste.

 

Tweede vloer [kaart]

Ferdinand Postma Library second floor

Op die vloer:

 

Derde vloer [kaart]

Ferdinand Postma Library third floor

Op die vloer:

 

Takbiblioteke:

Die Ferdinand Postma-Biblioteek het vier takbiblioteke, naamlik:

 

Vanderbijlpark-Biblioteek

Die Vanderbijlpark-Biblioteek bestaan uit vier vloere en twee deelvlakke. Kyk gerus na die YouTube video oor hoe om die biblioteek te navigeer.

 

Laer grondvloer

Vaal Triangle lower ground floor

Op die vloer:

  • 24 Uur rekenaarsentrum
  • 24 Uur studeerlokaal
  • IT ondersteuning
  • SI lokaal

 

Split vlak 1

Vaal Triangle Library split level 1

Op die vloer:

 

Eerste vloer

Vaal Triangle Library first floor

Op die vloer:

  • Biblioteekadministrasie
  • Opleidingslokaal

 

Split vlak 2

Vaal Triangle Library split level 2

Op die vloer:

 

Tweede vloer

Vaal Triangle Library second floor

Op die vloer:

  • Waterargief