Noordwes-Universiteitsbiblioteke

Vra Ons 

Mafikeng Campus Library

Mahikeng-Biblioteek

Vir hulp met inligtingsoektogte:

  • Voltooi hierdie elektroniese vorm vir ’n inligtingsoektog. Die diens is beskikbaar vir geregistreerde studente en personeel van die Noordwes-Universiteit: Mahikeng.

Kontak asseblief vir Siviwe Bangani vir enige navrae by +27 (0)18 389 2322 of stuur ’n epos aan Siviwe.Bangani@nwu.ac.za.

 

Potchefstroom Campus Library

Potchefstroom-Biblioteek

Vir hulp met inligtingsoektogte:

  • Voltooi hierdie elektroniese vorm vir ’n algemene inligtingsoektog. Die diens is beskikbaar vir geregistreerde voorgraadse studente van die Noordwes-Universiteit: Potchefstroom.
  • Voltooi hierdie elektroniese vorm vir ’n gevorderde inligtingsoektog. Die diens is beskikbaar vir geregistreerde Hons-, M- en PhD-studente sowel as personeel van die Noordwes-Universiteit: Potchefstroom.

Kontak asseblief die Inligtingstoonbank vir enige navrae by +27 (0)18 299 2802 of stuur ’n epos aan fpbinfo@nwu.ac.za.

 

Vaal Triangle Campus Library

Vanderbijlpark-Biblioteek 

Vir hulp met inligtingsoektogte:

  • Voltooi hierdie elektroniese vorm vir ’n algemene inligtingsoektog. Die diens is beskikbaar vir geregistreerde voorgraadse studente van die Noordwes-Universiteit: Vanderbijlpark.
  • Voltooi hierdie elektroniese vorm vir ’n gevorderde inligtingsoektog. Die diens is beskikbaar vir geregistreerde Hons-, M- en PhD-studente sowel as personeel van die Noordwes-Universiteit: Vanderbijlpark.

Kontak asseblief die Inligtingstoonbank vir enige navrae by +27 (0)16 910 3046 of stuur ’n epos aan vtcref@nwu.ac.za.