Die personeelnuusbrief van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs die internasionale arena betree toe dit ʼn toekenning vir uitnemendheid ontvang het tydens die Silver Quill-toekenningseremonie van die International Association of Business Communicators (IABC) Africa Region.
Die Mei 2023-uitgawe van die publikasie, life@NWU, het ’n Silver…