http://health-sciences.nwu.ac.za/af/occupational-hygiene
Tuis
Oorsig Beroepshigiëne kan gedefinieer word as die multidissiplinêre wetenskap wat gemoeid is met die antisipasie, identifisering, evaluering en beheer van gevare in en om die werksplek wat nadelig vir die gesondheid van die werkers, die gemeenskap en die omgewing is. Neem 'n virtuele toer om ons kursusse te verken en maak seker…Prof Lammertyn is 'n Mede-Professor in die Fisiologie department by die Noordwes Universiteit. Addisioneel vorm sy ook deel van die Hipertesie in Afrika Navorsingspan waar sy kardiovaskulêre navorsing doen. Sy is die hoofnavorser van die Sympathetic activity and Ambulatory Blood Pressure in Africa studie. Haar eie navorsing ondersoek…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart-physiology/leandi-lammertyn
Leandi Lammertyn
Prof Lammertyn is 'n Mede-Professor in die Fisiologie department by die Noordwes Universiteit. Addisioneel vorm sy ook deel van die Hipertesie in Afrika Navorsingspan waar sy kardiovaskulêre navorsing doen. Sy is die hoofnavorser van die Sympathetic activity and Ambulatory Blood Pressure in Africa studie. Haar eie navorsing ondersoek…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/human-movement-sciences/voorgraadse-studie-opsies
Voorgraadse studie-opsies
Menslike Bewegingswetenskappe Menslike Bewegingswetenskappe het te make met die wetenskap van die mens in beweging in die konteks van oefening, fisieke aktiwiteit, sport, motoriese ontwikkeling en fisieke rehabilitasie. Die kwalifikasie dien ook vir opleiding in loopbane as oefenkundige, sportorganiseerder of fiksheidsdeskundige. …http://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec/fasrek
FASRek
Kennisgewing: Vir alle navrae oor nagraadse aansoeke, kontak asb Charmaine Stone. …http://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec/ontmoet-die-span
Ontmoet die span
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec/kontak-ons
Kontak ons
Me. Charmaine Stone +27 (0)18 299 1778 +27 (0)87 231 5480 (faks) charmaine.stone@nwu.ac.za Posadres Navorsingsfokusarea: Fisiese aktiwiteit, Sport en Rekreasie (FaSRek) Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) Privaatsak X6001 Potchefstroom, Suid-Afrika 2520 Fisiese adres Fisiese…Mariaan Wicks is 'n geregistreerde dieetkundige en dien as die vakhoof en senior lektor in Dieetkunde aan die Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika. Sy het 'n spesiale belangstelling in voedingsgerigte intervensies om vetsug en nie-oordraagbare siektes te bekamp en te voorkom, met 'n spesifieke fokus op voedingstofprofilering en voedseletikettering.…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen-nutrition/mariaan-wicks
Mariaan Wicks
Mariaan Wicks is 'n geregistreerde dieetkundige en dien as die vakhoof en senior lektor in Dieetkunde aan die Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika. Sy het 'n spesiale belangstelling in voedingsgerigte intervensies om vetsug en nie-oordraagbare siektes te bekamp en te voorkom, met 'n spesifieke fokus op voedingstofprofilering en voedseletikettering.…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/consumer-sciences/personeel
Personeel
.field-content.col-sm-10 { height: 225px; } @media only screen and (max-width: 768px) { /* For mobile phones: */ .field-content.col-sm-10 { height: auto; margin-bottom: 2em; } }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/consumer-sciences/nagraadse-studie
Nagraadse Studie
Nagraadse Studie in Verbruikerswetenskappe Na voltooiing van een van die vier jaar programme kan 'n student toegelaat word tot ’n M in Verbruikerswetenskappe. Toelating is onderhewig aan ’n keuringsproses asook beskikbare kapasiteit in die vakgroep. Daarna kan ’n student ingeskryf word vir PhD-graad in Verbruikerswetenskappe, mits daar aan die…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/consumer-sciences/navorsingsprojekte