http://health-sciences.nwu.ac.za/af/kinderkinetics/oor-ons
Oor Ons
Oor kinderkinetika Kinderkinetika is die professie wat poog om die neuro-motoriese ontwikkeling van jong kinders (0-13 jaar) deur middel van wetenskaplik gebaseerde fisieke aktiwiteit, optimaal te bevorder met onder andere die volgende doelwitte: Funksionele groei en ontwikkeling by kinders te bevorder; Aanleer van…http://health-sciences.nwu.ac.za/kinderkinetics/about-us
About Us
About Kinderkinetics Kinderkinetics is a profession that aims to promote and optimise the neuromotoric development of young children (0-12 years), through scientifically based physical activity. It has the following goals: Promote functional growth and development; Focus on certain movement activities to promote/facilitate…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/kinderkinetics/wat-kinderkinetika
Wat is Kinderkinetika?
‘n Kinderkinetikus is ‘n persoon met die volgende kwalifikasies: Drie-jaar BA/BSc graad met Menslike Bewegingskunde as hoofvak. Spesialisering (onderworpe aan keuring) in Kinderkinetika in die 4de akademiese jaar (honneursgraad), met praktiese ervaring tydens hierdie jaar van akademiese opleiding…Prof Wayne Smith is 'n medeprofessor binne die Hipertensie in Afrika-navorsingspan aan die Noordwes-Universiteit en die Sub-temaleier: Ontdekkingswetenskap. Hy het 'n Y-2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting en is die hoofondersoeker van die EndoAfrica-NWU-studie. Hy is 'n lid en vorige raadslid van die Fisiologiese Vereniging van Suider-…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/wayne-smith
Wayne Smith
Prof Wayne Smith is 'n medeprofessor binne die Hipertensie in Afrika-navorsingspan aan die Noordwes-Universiteit en die Sub-temaleier: Ontdekkingswetenskap. Hy het 'n Y-2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting en is die hoofondersoeker van die EndoAfrica-NWU-studie. Hy is 'n lid en vorige raadslid van die Fisiologiese Vereniging van Suider-…Prof Wayne Smith is an associate professor within the Hypertension in Africa Research Team at the North-West University and the Sub-theme Leader: Discovery science. He holds a Y-2 rating from the National Research Foundation and is the principal investigator of the EndoAfrica-NWU study. He is a member and past council member of the Physiological…
http://health-sciences.nwu.ac.za/hart/wayne-smith
Wayne Smith
Prof Wayne Smith is an associate professor within the Hypertension in Africa Research Team at the North-West University and the Sub-theme Leader: Discovery science. He holds a Y-2 rating from the National Research Foundation and is the principal investigator of the EndoAfrica-NWU study. He is a member and past council member of the Physiological…Prof Anja Franken se navorsing fokus op die in vitro vel deurlaatbaarheid van platinum groep metale en die verskillende faktore wat moontlik die vel deurlaatbaarheid kan beïnvloed. Haar fokus het uitgebrei na die ondersoek van die vel as ‘n grens en werksplek faktore wat die effektiwiteit van hierdie grens kan beïnvloed. Sy is…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri-occupational-hygiene-physiology/anja-franken
Anja Franken
Prof Anja Franken se navorsing fokus op die in vitro vel deurlaatbaarheid van platinum groep metale en die verskillende faktore wat moontlik die vel deurlaatbaarheid kan beïnvloed. Haar fokus het uitgebrei na die ondersoek van die vel as ‘n grens en werksplek faktore wat die effektiwiteit van hierdie grens kan beïnvloed. Sy is…Prof Anja Franken’s research is focused on the in vitro skin permeation of platinum group metals and the different factors potentially influencing the skin permeability. Her focus has expanded to include the investigation of the skin as a barrier and workplace factors that may influence the effectiveness of this barrier. She is registered…
http://health-sciences.nwu.ac.za/ohhri-occupational-hygiene-physiology/anja-franken
Anja Franken
Prof Anja Franken’s research is focused on the in vitro skin permeation of platinum group metals and the different factors potentially influencing the skin permeability. Her focus has expanded to include the investigation of the skin as a barrier and workplace factors that may influence the effectiveness of this barrier. She is registered…My belangrikste navorsingsfokus is die beroepsblootstelling van buite werkers aan ultraviolet bestraling. Die primêre doel van die navorsing is om 'n basislyn dosis blootstelling van hierdie werkers te vestig, aangesien daar geen beroeps blootstellingslimiete in Suid-Afrika beskikbaar is nie en daar nog beperkte navorsing in hierdie verband gedoen…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri-occupational-hygiene-physiology/cynthia-ramotsehoa
Cynthia Ramotsehoa
My belangrikste navorsingsfokus is die beroepsblootstelling van buite werkers aan ultraviolet bestraling. Die primêre doel van die navorsing is om 'n basislyn dosis blootstelling van hierdie werkers te vestig, aangesien daar geen beroeps blootstellingslimiete in Suid-Afrika beskikbaar is nie en daar nog beperkte navorsing in hierdie verband gedoen…My main research focus is in occupational exposure of outdoor workers to solar ultraviolet radiation (SUVR). The primary aim of the research is to establish a baseline exposure dose of these workers to seeing that there is no occupational exposure limit in South Africa and very little work has been done in this regard. The secondary aim is to…
http://health-sciences.nwu.ac.za/ohhri-occupational-hygiene-physiology/cynthia-ramotsehoa
Cynthia Ramotsehoa
My main research focus is in occupational exposure of outdoor workers to solar ultraviolet radiation (SUVR). The primary aim of the research is to establish a baseline exposure dose of these workers to seeing that there is no occupational exposure limit in South Africa and very little work has been done in this regard. The secondary aim is to…Prof Gafane-Matemane is aangestel as 'n medeprofessor in Fisiologie by HART en het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting. Haar navorsing fokus op die renien-angiotensien-aldosteroonsisteem (RAAS) en hipertensie in bevolkings van Afrika-afkoms. Sy is 'n genoot van die International Society of Hypertension (ISHF) en die Departement van…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart-physiology/lebo-lf-gafane-matemane
Lebo (LF) Gafane-Matemane
Prof Gafane-Matemane is aangestel as 'n medeprofessor in Fisiologie by HART en het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting. Haar navorsing fokus op die renien-angiotensien-aldosteroonsisteem (RAAS) en hipertensie in bevolkings van Afrika-afkoms. Sy is 'n genoot van die International Society of Hypertension (ISHF) en die Departement van…Prof Gafane-Matemane is appointed as an Associate Professor of Physiology at HART and holds a Y2-rating from the National Research Foundation. Her research focuses on kidney function, hypertension and other cardiovascular risk factors, particularly in populations of African ancestry. She is a Fellow of the International Society of Hypertension (…
http://health-sciences.nwu.ac.za/hart-physiology/lebo-lf-gafane-matemane
Lebo (LF) Gafane-Matemane
Prof Gafane-Matemane is appointed as an Associate Professor of Physiology at HART and holds a Y2-rating from the National Research Foundation. Her research focuses on kidney function, hypertension and other cardiovascular risk factors, particularly in populations of African ancestry. She is a Fellow of the International Society of Hypertension (…Prof Yolandi Breet is 'n Mede-Professor in Fisiologie en navorser op die gebied van hipertensie. Haar spesifieke belangstellings sluit in arteriële styfheid en vroeë vaskulêre veroudering. Sy het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NRF) en is ook 'n lid van die Association for Research into Arterial Structure and Physiology. Sy…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart-physiology/yolandi-breet
Yolandi Breet
Prof Yolandi Breet is 'n Mede-Professor in Fisiologie en navorser op die gebied van hipertensie. Haar spesifieke belangstellings sluit in arteriële styfheid en vroeë vaskulêre veroudering. Sy het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NRF) en is ook 'n lid van die Association for Research into Arterial Structure and Physiology. Sy…Prof Yolandi Breet is an Associate Professor of Physiology and researcher in the field of hypertension. Her specific interests include large artery stiffness and early vascular aging. She holds a Y-rating from the National Research Foundation (NRF) and is also a member of the Association for Research into Arterial Structure and Physiology. She…
http://health-sciences.nwu.ac.za/hart-physiology/yolandi-breet
Yolandi Breet
Prof Yolandi Breet is an Associate Professor of Physiology and researcher in the field of hypertension. Her specific interests include large artery stiffness and early vascular aging. She holds a Y-rating from the National Research Foundation (NRF) and is also a member of the Association for Research into Arterial Structure and Physiology. She…Carina Mels is 'n voltydse navorsingsprofessor en direkteur van die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Sy het haar PhD in Biochemie in 2011 behaal en beskik oor 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingsraad. Sy het verskeie beoordeelde artikels gepubliseer en as studieleier vir verskillende meesters-…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/carina-cmc-mels
Carina (CMC) Mels
Carina Mels is 'n voltydse navorsingsprofessor en direkteur van die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Sy het haar PhD in Biochemie in 2011 behaal en beskik oor 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingsraad. Sy het verskeie beoordeelde artikels gepubliseer en as studieleier vir verskillende meesters-…Prof Carina Mels is a full-time Research Professor and Director of the Hypertension in Africa Research Team (HART) at the North-West University (NWU). She obtained her PhD in Biochemistry in 2011 and she holds a C2-rating from the National Research Foundation. She has published numerous peer-reviewed papers and acted as post-graduate study…
http://health-sciences.nwu.ac.za/hart/carina-cmc-mels