http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmakologie
Farmakologie
Farmakologie kan gedefinieer word as die studie van die effekte van geneesmiddels op die funksie van lewende stelsels. Geneesmiddels kan sintetiese chemiese verbindings wees, of afkomstig van plant-of dieremateriaal of die produk wees van genetiese ingenieurswese. Verbindings soos insulien of tiroksien is endogene hormone, maar kan…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/kontak-ons
Kontak Ons
Posadres: Interne bussie 594 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Fisiese Adres: Biologiese Blok,Gebou G16, 1ste vloer, Voeding Hoffmanstraat 11 Potchefstroom Kampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 …http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmaseutise-chemie
Farmaseutise Chemie
Farmaseutiese en medisinale chemie beskryf die volgende dissiplines: geneesmiddelontwerp, chemiese sintese en biologiese evaluering van bioaktiewe molekules, en farmaseutiese analise van verbindings. Die doel van medisinale chemie is om molekules te ontdek, hoofsaaklik organiese verbindings, wat die aangewese farmakologiese en…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/nagraadse-studies
Nagraadse studies
BHSc Hons in Fisiologie Kwalifikasie kode: 8EA L01 Die kurrikulum saamgestel vir hierdie program is akademies van aard. Met samestelling van die kurrikulum is klem gelê op loopbaan moontlikhede asook die menslike kapitaal behoeftes van die land. Die kurrikulum berei die student voor vir verdere nagraadse studie in Kardiovaskul…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/nadoktorale-genootskap
Nadoktorale genootskap
Die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) is gereeld opsoek na slim, jong en entoesiastiese nadoktorale genote. Soos die naam van ons navorsingsgroep aandui, is ons breë fokus die begrip van die ontwikkeling van hipertensie deur klein veranderinge in die kardiovaskulêre stelsel en geassosieërde risiko faktore en biomerkers…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/personeel
Personeel
.views-field .field-content { margin-bottom: 10px; } @media only screen and (min-width: 768px){ .view-Pharmacy-staff .views-row { height: 250px; }} .block-views .block-title.block-title { border-bottom: 1px solid #4d4d4d; .field-content.col-sm-2.photo-staff > img { height: auto; width: 100%; }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart
Tuis
Streef daarna om die Leidende Navorsingseenheid vir Hipertensie in Afrika te wees. - HART - SA Mediese Navorsingsraad: Ekstramurale Eenheid vir Hipertensie en Kardiovaskulêre Siekte DSI-NRF SARChI Navorsingsleerstoel: Vroeë Opsporing en Voorkoming van Kardiovaskulêre Siekte in Suid-Afrika…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/Publikasies%25202021-%2520201
Publikasies
Publikasielys 2011- 2021http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/die-kinderlaboratorium
Die Kinderlaboratorium
Agtergrond The Children’s lab provides responsive and timely social work assessment and treatment; along with interviews of children and family members who may have experienced child abuse, neglect or exposure to violence. Children and adolescents are seen for comprehensive evaluations of alleged abuse or neglect. The lab is used for…Ek is 'n Kameroense mediese epidemioloog wat tans gebaseer is by Medicine Usage South Africa in Noordwes Universiteit, Suid-Afrika. Ek het in 2007 my mediese studies in Kameroen voltooi en as 'n algemene praktisyn gewerk voordat ek in 2012 na Kaapstad verhuis het waar ek my meestersgraad in Kliniese Epidemiologie aan die Universiteit Stellenbosch…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/nkengafac-villyen-motaze
Nkengafac Villyen MOTAZE
Ek is 'n Kameroense mediese epidemioloog wat tans gebaseer is by Medicine Usage South Africa in Noordwes Universiteit, Suid-Afrika. Ek het in 2007 my mediese studies in Kameroen voltooi en as 'n algemene praktisyn gewerk voordat ek in 2012 na Kaapstad verhuis het waar ek my meestersgraad in Kliniese Epidemiologie aan die Universiteit Stellenbosch…Dr Wentzel is 'n senior lektor en navorser in Fisiologie. Sy fokus op die ondersoek van die fisiologiese meganismes wat geaktiveer word tydens akute en chroniese kardiometaboliese, hidrodinamiese en psigologiese stresreaksies binne gesonde en risiko-bevolkings. Uiteindelik wil sy ondersoek instel na hoe hierdie meganismes kan verskil in, en…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hipertensie-afrika-navorsingspan-hart-fisiologie/annemarie-wentzel
Annemarie Wentzel
Dr Wentzel is 'n senior lektor en navorser in Fisiologie. Sy fokus op die ondersoek van die fisiologiese meganismes wat geaktiveer word tydens akute en chroniese kardiometaboliese, hidrodinamiese en psigologiese stresreaksies binne gesonde en risiko-bevolkings. Uiteindelik wil sy ondersoek instel na hoe hierdie meganismes kan verskil in, en…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/internasionale-samewerking-en-uitruilstudente
Internasionale samewerking en uitruilstudente
The Global footprint: Exchange programme to South Africa (for undergraduate, postgraduate students and researchers) Every year the global footprint initiative facilitates a wonderful period of exchange between the global north and global south. During this period, students, researchers and lecturers from European countries and South…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/die-interkulturele-diversiteit-verwysingsgroep-vir-navorsers-en-akademie
Die Interkulturele diversiteit verwysingsgroep vir navorsers en akademie
The mission of the Intercultural Diversity reference group is to advance a commitment to cultivating and respecting intercultural diversity by serving as a resource and liaison for students, staff, and faculty on reciprocal processes of education, outreach advocacy and research. This reference group is in close collaboration with global…My navorsingsfokus is primêr op Skool maatskaplike werk en alle aspekte wat direk daarmee verband hou, soos kinders en die subsisteme in die onderwysstelsel van ouers en onderwysers. Tesame met hierdie navorsingsfokus is my belangstellings gefokus op alle dienste aan kinders. In 'n totaal ander fokusarea stel ek 'n groot belangstelling in…
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/maatskaplike-werk/marelize-vergottini
Marelize Vergottini
My navorsingsfokus is primêr op Skool maatskaplike werk en alle aspekte wat direk daarmee verband hou, soos kinders en die subsisteme in die onderwysstelsel van ouers en onderwysers. Tesame met hierdie navorsingsfokus is my belangstellings gefokus op alle dienste aan kinders. In 'n totaal ander fokusarea stel ek 'n groot belangstelling in…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/tuis-toets