http://www.nwu.ac.za/af/content/befondsingbehoeftes-donateurs-nwu
Befondsingbehoeftes, Donateurs, NWU
Befondsingsbehoeftes Openbare instellings soos universiteite ondervind altyd befondsingsdruk, en Noordwes-Universiteit is geen uitsondering nie. Vanweë die veranderende internasionale politieke omgewing, is tradisionele bronne van inkomste, soos staatsubsidies en klasgelde, nie meer genoeg om hoëronderwysinstellings in stand…http://www.nwu.ac.za/af/belangrike-datums-2016
Belangrike datums 2016
Institusionele Kalender (sluit vergaderdatums, gebeurtenisse ens. in) Raamwerk vir die institusionele kalender Semesterindelings (Nota: die derde en vierde kwartaal word nie deur 'n reses geskei nie en volg direk opmekaar. Die skeiding is wel nodig vir die…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/index_a.html
Alumni
.js-quickedit-page-title.page-header { display: none; } --> Dateer jou besonderhede op en bly in kontak. NWU Alumni: dra die naam van die NWU in die wêreld uit. Daar is talle redes om met jou alma mater kontak te behou nadat jy ’n graad behaal het. Dit sluit in dat jy deel kan wees van ’n…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-2
Werkgewer van Keuse-groep
Elke jaar kies die NWU tot 20 werkgewers om aan die Universiteit se Werkgewer van Keuse-program deel te neem. Hierdie werkgewers ontvang voorkeurbehandeling vir hulle werwingsaktiwiteite onder gegradueerdes aan die NWU. Dit sluit in om eerste genooi te word om werwingsgeleenthede onder gegradueerdes op al drie NWU-kampusse by te woon en om die…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-konvokasie-4
Lidmaatskap en Aansoekvorms
Elke gegradueerde en gediplomeerde van die NWU of sy voorgangers het die reg om aan die Konvokasie te behoort. Dit geskied egter slegs deur middel van ʼn aansoek en is NIE ʼn outomatiese aksie nie. Lidmaatskap van die Konvokasie is ook oop vir huidige permanente personeellede van die Universiteit. Om ʼn lid van die Konvokasie te word, moet u ʼn…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-4
Kontak ons
Postitel Mev Nicolize van der Walt Institusionele Bevordering en Alumniverhoudinge Telefoon +27 18 285 2594 E-pos Nicolize.VanDerWalt@nwu.ac.zahttp://www.nwu.ac.za/af/content/ouers-nwu
Ouers, NWU
’n Nuwe manier van leer Wanneer dit by studente se slaagsyfers kom, het die NWU ’n sterk prestasierekord. ’n Paar van die redes vir hierdie goeie prestasie is die hoë gehalte van onderrig-leer, ons goed gekwalifiseerde akademiese personeel en die akademiese steun wat tot ons studente se beskikking is, byvoorbeeld…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-1
Grondwet
As ʼn formele struktuur van die NWU word die Konvokasie gereguleer deur duidelik gedefinieerde reëls en prosedures wat in die NWU se Statuut uiteengesit word. Ingevolge die Statuut bestaan die Konvokasie uit alle graduandi en diplomandi van die Universiteit of sy voorgangers, naamlik die Universiteit van Noordwes en die Potchefstroomse…http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2014
e-Jaarboek 2014
e-Jaarboek 2014 Algemene Akademiese Reëls Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads, BEd Voorgraads, BTD Slegs beskikbaar in Engels Voorgraads, Graad R - Diploma Slegs…http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboeke-2016
e-Jaarboeke 2016
e-Jaarboek 2016 Algemene Akademiese Reëls Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads Indiens- en Verdere Opleidingsprogramme: ADE Indiens- en Verdere…http://www.nwu.ac.za/af/belangrike-datums-2017
Belangrike datums 2017
Jaarlikse institusionele kalender Raamwerk vir institusionele kalender Semesterindelings Skooltermyne en openbare vakansiedae (soos deur die Minister van Onderwys gepubliseer) KENNISGEWING: Die NWU se 2018 semesterdatums…http://www.nwu.ac.za/af/frans-kgomo-alumni
Frans Kgomo | Alumni
Sedert hy Regterpresident van die Noord-Kaap geword het, was Frans Diale Kgomo al in beheer van hoëprofiel-hofsake wat baanbrekerswerk gedoen het om menseregte en grondwetlike waardes te handhaaf. Frans, wat in Brits in Noordwes gebore is, het in 1985 ’n LLB-graad aan die voormalige Universiteit van…http://www.nwu.ac.za/af/karen-meiring-alumni
Karen Meiring | Alumni
Die naam Karen Meiring is sinoniem met vermaak, vanaf haar vroeë werk op die verhoog en haar bydraes tot Suid-Afrikaanse kunstefeeste, tot haar innoverende werk om kykNet as ’n gewilde en suksesvolle Afrikaanse televisiekanaal te vestig. Karen het ’n honneursgraad in drama aan die voormalige…http://www.nwu.ac.za/af/kobie-van-rensburg-alumni
Kobie van Rensburg | Alumni
Kobie van Rensburg het ’n toekomstige loopbaan in die regte en internasionale politiek vir musiek verruil. Hy het sy drome gevolg en ’n wêreldbekende tenoor, musikus, onderwyser en regisseur geword. Hy is in Johannesburg gebore, het in Potchefstroom studeer en later na Duitsland verhuis. Kobie is…http://www.nwu.ac.za/af/llewellyn-van-zyl-alumni
Llewellyn van Zyl | Alumni
Gerespekteerde navorser en bedryfsielkundige, prof Llewellyn van Zyl, het ’n passie vir aanlyn positiewe sielkundige intervensies. Hy is besig om bedryfsielkunde na die elektroniese omgewing te neem en dit as ’n toeganklike, kostedoeltreffende en effektiewe diens aan te bied. Hy is op die kruin van sy…http://www.nwu.ac.za/af/shante-bukes-alumni
Shante Bukes | Alumni
Shanté Bukes se passie vir waterponie- (jet ski) resies het haar na internasionale sportgebeurtenisse geneem en haar prestasies in hierdie vinnige sport voorspel selfs nog groter dinge. Sedert sy ses jaar gelede met professionele waterponieresies begin het, het sy top-podiumplekke behaal. Haar…http://www.nwu.ac.za/af/tanya-robinson-alumni
Tanya Robinson | Alumni
Dr Tanya Robinson is ’n merkwaardige navorser wat voor die ouderdom van 36 reeds drie doktorsgrade in maatskaplike werk verwerf het. Sy het ’n intense passie getoon om deur empiriese resultate tot die samelewing by te dra, en om deur navorsing te bewys dat ’n verskil gemaak kan word, veral op ’n tyd waar…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/sejako-senatle
Sejako Senatle
Dinamiese regsman Dr Sejako Senatle se toewyding tot die reg het hom op ’n uiteenlopende loopbaanpad geplaas wat die beroepe van aanklaer, tolk, verslaggewer en onderwysbelanghebber ingesluit het. Sejako het al regoor die land as ’n advokaat van die Hoë Hof van Suid-Afrika gewerk. Hy het as ’…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/rudi-van-eldik