http://engineering.nwu.ac.za/cybathlon/contact-us
Contact Us
Team Manager Prof André Grobler 018 299 1976 andre.grobler@nwu.ac.za NWU, Potchefstroom Campus, Building N1, Room 224 Projects Coordinator & Pilot Mr. Ian Thompson 060 501 8131 ian.thompson@nwu.ac.za NWU, Potchefstroom Campus, Building N1, Room 228…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/personeel-grafiese-ontwerp
Personeel - Grafiese ontwerp
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; } .field-content.col-sm-4.img-responsive.text-align-center > img { height: auto; width: 100%; }http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kunsgeskiedenis
Kunsgeskiedenis
Wat doen ʼn kunshistorikus (kunsgeskiedkundige)? Kunshistorici bestudeer kunswerke en hul kontekste om die werke te verstaan en te interpreteer, en ook om die breër konteks waarbinne die kuns geskep en ontvang is, te begryp. Studente wat kunsgeskiedenis bestudeer, kan loopbane volg in verskeie kulturele en…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/gevorderde-korporatiewe-kommunikasie
Gevorderde Korporatiewe Kommunikasie
[accordion collapsed] Wat doen 'n Kommunikasiepraktisyn? ’n Kommunikasiepraktisyn verseker dat daar voldoende gesprekke en kommunikasie tussen die organisasie en die organisasie se belanghebbers (met ander woorde die beleggers, die werknemers, die media, die regering) is om die organisasie te help om sy strategiese…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/baccalaureus-artium-grafiese-ontwerp
Baccalaureus Artium in Grafiese Ontwerp
[accordion collapsed] Oorsig Die NWU se Grafiese Ontwerp-program bestaan reeds 20 jaar, en in daardie tyd is dit as ’n gesogte kwalifikasie gevestig. Ons studente het bewys dat hulle nie net oor baie groot talent beskik nie, maar deurlopend in staat is om op hulle gekose gebiede en professies uit te blink. Ons personeel is…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/joernalistiek-en-mediastudies
Joernalistiek en Mediastudies
[accordion collapsed] Wat doen 'n joernalis? Joernaliste vertel vir mense wat in die wêreld om hulle aangaan, oor dinge wat saak maak. Hulle ondersoek aangeleenthede en ontwikkel idees vir stories, samel inligting in deur metodes en tegnieke soos onderhoude, navorsing, en waarneming, en…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kunsgeskiedenis-en-visuele-studie
Kunsgeskiedenis
[accordion collapsed] Wat is Kunsgeskiedenis? Kunsgeskiedenis en lewer ’n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van insig in die visuele kunste, wat uit verskillende historiese en geografiese kontekste kom en dit weerspieël. Dit gee aan studente ’n dieper begrip van die komplekse, veranderende verhoudings tussen kulturele uitdrukking…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/ontwikkelingskommunikasie
Ontwikkelingskommunikasie
[accordion collapsed] Wat doen 'n ontwikkelingskommunikasiepraktisyn? Ontwikkelingskommunikasie verwys na bemagtiging en ontwikkeling, meestal in ’n gemeenskapskonteks. ’n Kommunikasiepraktisyn wat in ontwikkelingskommunikasie spesialiseer, moet kommunikasiestrategieë kan ontwikkel om met of namens…http://engineering.nwu.ac.za/iea-task-30-workshop-2025