Tuis
Die Navorsingseenheid: Tale en Literatuur in die SA Konteks ondersteun navorsing oor taalkunde, letterkunde en taaltegnologie regoor al drie NWU‑kampusse. Hulle beplan ook om ’n spilpunt te wees vir ontwikkelings in die nuwe en groterwordende gebied van digitale humaniora. Lede van die navorsingseenheid kom uit al die…
Deskriptiewe Linguistiek
Oorsig Hierdie subprogram fokus op navorsing in wat breedweg “beskrywende linguistiek” genoem kan word; ʼn ander term wat ook dikwels in Suid-Afrika daarvoor gebruik word, is “mikrolinguistiek” – dit wil sê, taalwetenskap wat hoofsaaklik (maar nie uitsluitlik nie) fokus op die struktuur van…
Toegepaste Linguistiek
Oorsig Toegepaste Linguistiek kan beskou word as ʼn dissipline van ontwerp, met die doel om oplossings te ondersoek en te ontwerp vir sosiale probleme wat met taal verband hou. Dit sluit teoretiese en empiriese ondersoeke in van werklike en kontemporêre sake waarin taal ʼn sentrale kwessie is. Dit vorm die basis vir…
Literatuur
Oorsig Op die oomblik fokus die subprogram Literatuur op die temas Literêre tekstualiteit: Produkte en prosesse, Lewenskrywing, Ekokritiek en Ekofeminisme, Eudamonie en Metamodernisme. Ons spesialiseer op gebiede soos teksproduksie, teksuitgawe, intertekstualiteit, teksinterpretasie en verhoudings tussen teks en die w…
Personeel
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom: 20px; } .block-title.block-title { border-bottom: 1px solid #4d4d4d; }
NWU Nagraadse Studies
Potchefstroom Baccalaureus Artium Honneursgrade: Honneurs in Afrikaans en Nederlands Honneurs in Taalstudie Honneurs in Literêre Studie Honneurs in Taaltegnologie Honneurs in Engels Honneurs in Frans Honneurs in Duits Honneurs in Afrikaans…
Personeel - Kommunikasie
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; } .field-content.col-sm-4.img-responsive.text-align-center > img { height: auto; width: 100%; }
Personeel - Kreatiwiteitsentrum
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; } .field-content.col-sm-4.img-responsive.text-align-center > img { height: auto; width: 100%; }
Associations
PARTICIPATION IN EXTERNAL INSTITUTIONS / ASSOCIATIONS / PROJECTS // DEELNAME AAN EKSTERNE LIGGAME / ASSOSIASIES / PROJEKTE SUMMER SCHOOL WITH JUSTUS LIEBIG UNIVERSITY / SOMERSKOOL MET JUSTUS LIEBIG UNIVERSITEIT ENVIRONMENTAL LAW ASSOCIATION IUCN ACADEMY OF ENVIRONMENTAL LAW EDITORIAL BOARDS //…
Gemeenskapsregsentrum Personeel
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; } .col-sm-8 h3 { margin-top: 0; }
Law Clinic Mahikeng Staff
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; } .col-sm-8 h3 { margin-top: 0; }
Wat ouers moet weet
[accordion collapsed] Bekendstelling: Eerstejaarregsstudente Dit is ʼn voorreg om u as deel van die uitgebreide NWU familie te verwelkom. Ons het dit goed gedink om sekere basiese inligting aan u deur te gee sodat u, u eerstejaar kan ondersteun deur hierdie jaar van aanpassings. Bewaar gerus hierdie skrywe vir toekomstige verwysing.…