Sportgeriewe
[accordion collapsed] Mahikengkampus-geriewe Die Mahikengkampus het uitstekende sportgeriewe, waaronder 'n sokkerinstituut, swembad, buitelugfasiliteite en 'n binnenshuise sportsaal. Beide die Sokkerinstituut en die Groot Saal het 'n goeie toegeruste gimnasium vir kring- en aërobiese oefening. Die…