Buitengewone aanstellings
Hierdie aanstellings is persone uit die industrie en die sakesektor wat betrokke is by die akademie, en sal dit vir ons moontlik maak om die mensehulpbronne tot ons beskikking meer doeltreffend aan te wend vir navorsing, innovasie, onderrigaktiwiteite, samelewingsimpak en verwante aktiwiteite, en om terselfdertyd bande te smee met die industrie en…
Global Value Chains | Photo Gallery
Global Value Chains related events, Global Value Chains (GVCs) and Trade in Value Added (TiVA) - 30 May-1 June 2017 Other Global Value Chains (GVCs) related <-- Back to Photo Gallery What is TRADE? Welcome message TRADE in a nutshell Vision and mission Local and international linkages Contact us TRADE expertise Permanent academic staff Extraordinary appointments Research and…
Global Value Chains (GVCs) and Trade in Value Added (TiVA) | Photo Gallery
, Global Value Chains and Trade in Value Added (TiVA), <-- Back to Photo Gallery home
BA met Toerismebestuur
[accordion], BA Toerismebestuur , Oorsig, Die BA Toerismebestuur-program bied nasionaal en internasionaal erkende modules wat u in staat sal stel om ʼn toerismekenner te word. Die drie-jaar-program sal aan u ʼn soliede basis bied in die teorie en praktyk van toerismebestuur deur die bevordering van volhoubare toerisme-ontwikkeling en bestuur. Dit sal u ook voorberei op ʼn suksesvolle…, Toelatingsvereistes, APS van 22 Engels vlak 4 (50-59%) Addisionele vereistes as per Fakultiet se jaarboek /kalendar, Loopgeleenthede, Vir meer as ʼn dekade het ons graduandi gelewer wat hul merk in die private en openbare sektore gemaak het. Sommige is besigheidseienaars, entrepreneurs, professionele persone, direkteure en vele meer., Kampus, Mahikeng [M], Kwalifikasie, BA met Toerismebestuur [Kwalifikasie 1GBH02 M], Nagraadse studies, BA Hons in Toerismebestuur BA Hons in Toerismebestuur met Erfenis- en Kultuurtoerismebestuur MBA in Bedryfsadministrasie PhD in Toerismebestuur Besoek gerus die nagraadse bladsy vir meer inligting. [/accordion]
BA Tourism Management
[accordion], BA Tourism Management , Overview, The BA Tourism Management programme offers nationally and internationally recognised modules that will enable you to become a tourism expert. The three-year programme will provide you with a solid foundation in the theory and practice of tourism management through the promotion of sustainable tourism development and management. It will also…, Admission Requirements, APS of 22 English level 4 (50% or more) Additional requirements may apply as per Faculty yearbook / calendar, Career opportunities, For more than a decade, we have produced graduates who have made their mark in the private and public sectors. Some are business owners, entrepreneurs, professionals, directors, managers and many more., Campus, Mahikeng [M], Qualification, BA in Tourism Management [Qualification 1GBH02 M], Postgraduate studies, BA Hons in Tourism Management BA Hons in Tourism Management with Heritage & Cultural Tourism Management MBA in Business Administration PhD in Tourism Management Please visit the postgraduate page for more info. [/accordion]