Prof Elmarie Slabbert is ʼn professor in Toerismebestuur aan die Skool vir Toerismebestuur, Noordwes-Universiteit (Suid-Afrika). Sy voltooi in 2005 haar PhD en is tans een van die senior navorser by TREES, met ʼn fokus op reisgedrag, die sosiokulturele impak van toerisme sowel as bemarkingsaspekte. Elmarie is die voorsitter van die Suid-Afrikaanse…
Elmarie Slabbert
Prof Elmarie Slabbert is ʼn professor in Toerismebestuur aan die Skool vir Toerismebestuur, Noordwes-Universiteit (Suid-Afrika). Sy voltooi in 2005 haar PhD en is tans een van die senior navorser by TREES, met ʼn fokus op reisgedrag, die sosiokulturele impak van toerisme sowel as bemarkingsaspekte. Elmarie is die voorsitter van die Suid-Afrikaanse…Peet van der Merwe is tans senior lektor en navorser in Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Skool vir Toerismebestuur. Hy behaal sy graad in Rekreasie en Toerismebestuur in 1994, honneursgraad in 1995 en meestergraad in 2000 aan die Noordwes-Universiteit. Hy voltooi sy PhD in 2004 in Toerismebestuur, en word…
Peet van der Merwe
Peet van der Merwe is tans senior lektor en navorser in Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Skool vir Toerismebestuur. Hy behaal sy graad in Rekreasie en Toerismebestuur in 1994, honneursgraad in 1995 en meestergraad in 2000 aan die Noordwes-Universiteit. Hy voltooi sy PhD in 2004 in Toerismebestuur, en word…
PhD
PHD, Die PhD-program van die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur is ʼn navorsingsdoktorsgraad van uitstaande kwaliteit. Daar word van voornemende kandidate verwag om ervaring en beheer van die doktorale studie te toon. Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur poog om die keuringsproses deursigtig te maak, maar moet ook uitstaande…, Sites of delivery,
Kortleerprogramme - Mahikeng
Die Skool vir Besigheid & Korporatiewe Bestuur bied ʼn verskeidenheid van kortkursusse om bestuursvaardighede in die werksomgewing holisties te verbeter. Aansoekvorm Toelatingsvereistes Toelating van internasionale aansoekers Registrasie-inligting
Kortleerprogramme - Vanderbijlpark
Die Skool vir Besigheid & Korporatiewe Bestuur bied ʼn verskeidenheid van kortkursusse om bestuursvaardighede in die werksomgewing holisties te verbeter. Aansoekvorm Toelatingsvereistes Toelating van internasionale aansoekers Registrasie-inligting
Research
Oorsig, Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus wil bekend wees vir navorsing wat praktiese besigheidsoplossings met wetenskaplike bydraes in die breër veld van bestuur oplewer. Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur bestaan uit navorsingsbondels in die veld van Bestuur. Hierdie bondels…
Alumni
Alumni, Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur se MBA is geakkrediteer deur die Association of MBAs (AMBA). Vir ons beteken hierdie meer internasionale geloofwaardigheid en prestige – vir ons studente die waarborg dat hul sake-opleiding sal voldoen aan die opperste internasionale standaarde. Alumni-vereniging van die NWU Skool vir Besigheid…
Community
Gemeenskap, Oorsig Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur besef dat ʼn organisasie nie in isolasie van sy omgewing kan funksioneer nie. Dus streef ons daarna om te help om ons gemeenskap op te hef deur kursusse vir ons sakeleiers aan te bied oor aktuele sake soos MIV en VIGS. Verder implementeer ons ons kundigheid in plaaslike besighede deur ons MBA…
Handige inligting
Akademiese reëls Biblioteek Nagraadse beurse MBA.co.za Toelatingstoetse Graduate Management Admission Test (GMAT) SHL Praktiese toets
Oor ons
Visie van die NWU Besigheidskool, Om ʼn internasionaal erkende besigheidskool in Afrika te wees, Missie van die NWU Besigheidskool, Die NWU Besigheidskool is verbind tot die ontwikkeling van etiese en strategiese denke-leiers deur: Onderrig en leer wat die kontemporêre aspekte binne die konteks van die breë omgewing aanspreek. Relevante navorsing bydraes te lewer met die fokus op organisasies suid van die Sahara. Kommersialisering van deskundigheid met fundamentele bydraes tot…
Qualifications
Oorsig, Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur bied ʼn reeks kwalifikasies en kortkursusse om bestuurders en werknemers vanuit ʼn verskeidenheid verskillende agtergronde te bemagtig. Hierdie kwalifikasies strek vanaf ʼn twee-jaar-MBA-program tot ʼn kortkursus in Emosionele intelligensie. Wat ook al u onderrigbehoeftes as besigheidsman of -vrou, die…
Postgraduate Diploma in Management
Nagraadse Diploma in Bestuur, Die Nagraadse Diploma in Bestuur van die Noordwes-Universiteit word deur die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur aangebied in is deur die Hoër Onderwys Kwaliteitsraad (HOKR) (NKR 8) in Suid-Afrika geakkrediteer. Die NWU word geag as een van die bes bestuurder universiteite in Suid-Afrika. Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe…, Sites of delivery
MBA
MBA, Die MBA-kwalifikasie word geag as die vlagskip van besigheidsopleiding wêreldwyd, en by die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur poog ons om juis dit te bied, ʼn kwalifikasie wat geakkrediteer is en hulpmiddels sal verskaf om in die sake-omgewing sukses te behaal. Die NWU word geag as die bes-bestuurder universiteit in Suid-Afrika. Die Skool…, Sites of delivery