Personeel - Sielkunde
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; }
Personeel
.field-content.col-sm-9 { margin-bottom: 30px; min-height: 225px; } .field-content.col-sm-9 > h4 { margin-top: 0; } .views-field.views-field-field-photo img { border-radius: 50%; border: 1px solid #ccc; box-shadow: 0 4px 8px 0 rgba(0,0,0,0.2),0 6px 20px 0 rgba(0,0,0,0.19); }
Oor Ons
Welkom by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe se Etiekkantoor vir Navosing, Opleiding en Ondersteuning. Die Etiekkantoor self is tot stand gebring in 2014 en het die volgende belangrike funksies: Administrasie en bestuur van etiek in die Fakulteit Etiekopleiding van navorsers en nagraadse studente…
Tuis
Oorsig Die navorsingsentiteit “Medisyneverbruik in Suid-Afrika (MUSA)” het die unieke navorsingsdoel om daardie faktore te begryp wat pasiënte se toepaslike gebruik van medisyne binne die Suider-Afrikaanse gesondheidsorgkonteks beïnvloed. In 2008 is MUSA as ʼn navorsingsnisarea binne die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die NWU gestig;…
Tuis
.col-sm-6.bg1 { background-color: #ffffff; margin-left: -15px; } .bg2 { background-color: #ffffff; } @media only screen and (max-width:768px) { /* For mobile phones: */ .col-sm-6.bg1 { margin-left: 0px; background-color: white; } } @media only screen and (min-width:768px) { .white { margin-top: 8em…
Tuis
Oorsig Die Prekliniese Geneesmiddelontwikkelingsplatform (PKGOP), wat in 2011 gestig is, is ’n moderne fasiliteit wat op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit in Suid-Afrika geleë is. Die platform is met hoogs gesofistikeerde toerusting, omgewingsbeheer en datavasleggingstelsels toegerus. Gekwalifiseerde…
Oor ons
Doelwitte Prekliniese toetsing asook die potensie-evaluering van biologiese produkte is afhanklik van die daarstelling van die aanvaarde internasionale in vitro- en in vivo-modelle. Hierdie platform het ten doel om: As ’n nasionale prekliniese toetsplatform vir kwalitatiewe en kwantitatiewe prekliniese studies vir…
Personeel
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; }
Kontak ons
Me Magda Lombaard Senior Administratiewe Assistent PCDDP, Potchefstroomkampus, Gebou G10, kamer 206 018 299 2251 PCDDP@nwu.ac.za Aanwysings vanaf N12 (Gauteng) Follow the N12 to Potchefstroom. At the third robot after entering Potchefstroom, turn right into James Moroka Avenue (This intersection will…
Navorsing
[accordion collapsed] Nano- and mikroleweringstelsels: die Pheroid-verhaal Kliënte het ’n aantal produkte in die mark vir farmaseutiese, kosmeseutiese, voedings- en algemene aanvullings vir formulering met behulp van Pheroid®-tegnologie geïdentifiseer. ’n Pheroid® is ’n sel wat…
Fasiliteite en Toerusting
Toe ons ons moderne geriewe ontwerp het, het ons probeer om die beste praktyke te konsolideer wat ons tydens ’n toegewyde internasionale feitesending geïdentifiseer het. ’n Aantal groen aspekte is by die ontwerp ingesluit, soos die behoud en hergebruik van hitte. Die uitbreiding van kundigheid in prekliniese…
Kontak AUTHeR by:
+27(0)18 299 2094 or +27(0)86 614 9042 (faks na e-pos) terzie.denton@nwu.ac.za Program spesifieke navrae: MHSc in Transdissiplinêre Gesondheidsbevordering Prof Lanthé Kruger +27(0)18 299 2093…
PURE (Prospective Urban Rural Epidemiology) Studie
Daar was merkbare verandering in die voorkoms van nie-oordraagbare siektes (NOS) soos oorgewig, diabetes en kardiovaskulêre siektes (KVS) oor die laaste paar jaar in beide die ontwikkelde en die ontwikkelende wêreld. Die epidemie van kroniese NOS is egter besig om te skuif van ontwikkelde lande na ontwikkelende lande…
FORT
Oorsig Die FORT-navorsingsprogram (forté = krag) sluit verskeie spanne se navorsingsprojekte in. Hierdie projekte fokus daarop om die aard, voorkoms, patrone, dinamika en die bevordering van sielkundige welstand in verskeie kontekste te ondersoek. Die program fokus verder op die validasie van psigometriese…