Besoek Ons
.block-title{ font-size:25px; } .view-id-staff_list .col-sm-6 { height: 240px; margin: 10px 0; } Fisiese adres: Privaatsak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes Universiteit Potchefstroom 2520 Uitvoerende Dekaanskantoor: Me Wilna Viljoen +27 (0)18 299 2224 Me Riana Muller Senior Fakulteitsadministrateur…
Tuis
Oorsig Die programme en aktiwiteite van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is gerig op die strewe na kennis en innovasie in die gesondheidswetenskappe ter bevordering en verbetering van die gesondheid van die bevolkings van Suid-Afrika, Afrika en die wêreld deur middel van onderrig, navorsing, dienste en…
Fasiliteite
Besoek die "Kontak ons" bladsy vir 'n interaktiewe video van al ons fasiliteite. Esté Vorster Navorsing Fasiliteit Die Esté Vorster-navorsingsfasiliteit is 'n navorsingsfasiliteit met tien beddens met 'n volledig toegeruste navorsingskombuis, koelkamer, eetkamer, TV-kamer, twee badkamers, ondersoekkamer en 'n BodPod- en DXA-…
Tuis
Die aptekersberoep is ’n dinamiese, informasiegedrewe, pasiëntgeoriënteerde professie wat verantwoordelikheid aanvaar vir medisyne in al sy fasette deur op te tree as: Toesighouer van medisyne; Formuleerder, vervaardiger, verspreider en kontroleur van veilige, effektiewe en kwaliteit medisyne; Adviseur oor…
Nagraadse studies
BHSc Hons in Fisiologie Kwalifikasie kode: 8EA L01 Die kurrikulum saamgestel vir hierdie program is akademies van aard. Met samestelling van die kurrikulum is klem gelê op loopbaan moontlikhede asook die menslike kapitaal behoeftes van die land. Die kurrikulum berei die student voor vir verdere nagraadse studie in Kardiovaskul…
Nadoktorale genootskap
Die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) is gereeld opsoek na slim, jong en entoesiastiese nadoktorale genote. Soos die naam van ons navorsingsgroep aandui, is ons breë fokus die begrip van die ontwikkeling van hipertensie deur klein veranderinge in die kardiovaskulêre stelsel en geassosieërde risiko faktore en biomerkers…
Huidige projekte
.btn.btn-default.btn-block { text-align: left; background: #e6e6e6 url(/sites/health-sciences.nwu.ac.za/modules/jquery_update/replace/ui/themes/base/minified/images/ui-bg_glass_75_e6e6e6_1x400.png) 50% 50% repeat-x; } Die HART groep is aktief besig met 5 huidige navorsingsprojekte in samewerking met menigte medewerkers en ander…
Voltooide projekte
[tabs] Die SAfrEIC studie Die SAfrEIC studie (South African study on the effect of Sex, Age and Ethnicity on Insulin sensitivity and Cardiovascular Function) was 'n dwarsdeursnee studie wat in 2007 uitgevoer is. Die studie het 750 swart en wit proefpersone ingesluit met 'n wye ouderdomsstrekking.…
Personeel
.views-field .field-content { margin-bottom: 10px; } @media only screen and (min-width: 768px){ .view-Pharmacy-staff .views-row { height: 250px; }} .block-views .block-title.block-title { border-bottom: 1px solid #4d4d4d; .field-content.col-sm-2.photo-staff > img { height: auto; width: 100%; }
Tuis
Streef daarna om die Leidende Navorsingseenheid vir Hipertensie in Afrika te wees. - HART - SA Mediese Navorsingsraad: Ekstramurale Eenheid vir Hipertensie en Kardiovaskulêre Siekte DSI-NRF SARChI Navorsingsleerstoel: Vroeë Opsporing en Voorkoming van Kardiovaskulêre Siekte in Suid-Afrika…
Dienslewering
Al die navorsingsaktiwiteite en nagraadse opleiding vind plaas in die Hipertensie Navorsings- en Opleidingskliniek. Hierdie aktiwiteite is deel van die HART groep se gemeenskapsbetrokkenheid en fokus ook op kardiovaskulêre siekte voorkoming. Kundigheid in die uitvoer van verskeie tegnieke om kardiovakulêre funksie te bepaal,…
Nuttige skakels
http://www.ish-world.com/ Die webblad van die Internasionale Vereeniging van Hipertensie verskaf interessante inligting oor hul aktiwiteite. Verskeie personeel van HART is ook lede van die ISH. http://www.eshonline.org/ Die Europese Vereeniging van Hipertensie is baie aktief met jaarlikse kongresse waar die nuutste…