Huidige projekte
.btn.btn-default.btn-block { text-align: left; background: #e6e6e6 url(/sites/health-sciences.nwu.ac.za/modules/jquery_update/replace/ui/themes/base/minified/images/ui-bg_glass_75_e6e6e6_1x400.png) 50% 50% repeat-x; } Die HART groep is aktief besig met 5 huidige navorsingsprojekte in samewerking met menigte medewerkers en ander…
Voltooide projekte
[tabs] Die SAfrEIC studie Die SAfrEIC studie (South African study on the effect of Sex, Age and Ethnicity on Insulin sensitivity and Cardiovascular Function) was 'n dwarsdeursnee studie wat in 2007 uitgevoer is. Die studie het 750 swart en wit proefpersone ingesluit met 'n wye ouderdomsstrekking.…
Personeel
.views-field .field-content { margin-bottom: 10px; } @media only screen and (min-width: 768px){ .view-Pharmacy-staff .views-row { height: 250px; }} .block-views .block-title.block-title { border-bottom: 1px solid #4d4d4d; .field-content.col-sm-2.photo-staff > img { height: auto; width: 100%; }
Tuis
Streef daarna om die Leidende Navorsingseenheid vir Hipertensie in Afrika te wees. - HART - SA Mediese Navorsingsraad: Ekstramurale Eenheid vir Hipertensie en Kardiovaskulêre Siekte DSI-NRF SARChI Navorsingsleerstoel: Vroeë Opsporing en Voorkoming van Kardiovaskulêre Siekte in Suid-Afrika…
Dienslewering
Al die navorsingsaktiwiteite en nagraadse opleiding vind plaas in die Hipertensie Navorsings- en Opleidingskliniek. Hierdie aktiwiteite is deel van die HART groep se gemeenskapsbetrokkenheid en fokus ook op kardiovaskulêre siekte voorkoming. Kundigheid in die uitvoer van verskeie tegnieke om kardiovakulêre funksie te bepaal,…
Nuttige skakels
http://www.ish-world.com/ Die webblad van die Internasionale Vereeniging van Hipertensie verskaf interessante inligting oor hul aktiwiteite. Verskeie personeel van HART is ook lede van die ISH. http://www.eshonline.org/ Die Europese Vereeniging van Hipertensie is baie aktief met jaarlikse kongresse waar die nuutste…
Studeer Fisiologie: Voorgraads
[accordion collapsed] Kwalifikasies & Programme Fisiologie programme: BHSc Fisiologie en Biochemie BHSc Fisiologie en Psigologie Ander programme met Fisiologie: BSc Dierkunde en Fisiologie BSc Chemie en Fisiologie BSc Mikrobiologie en Fisiologie [/accordion] […
Studeer Fisiologie: Nagraads
Kwalifikasies & Programme Aanlayn aansoeke vir die 2026 Ope Dag en die Honneursprogram in 2026 sal op 'n later datum aangekondig word. Vir meer inligting oor die Bachelor of Health Sciences Honneurs in Fisiologie, druk hier. Vir meer inligting oor nagraadse studies in die veld van FISIOLOGIE…
Nuttige skakels
[tabs] Interessante inligting Medical News Today: Physiology Science careers: Physiology jobs Pacific Medical Training (PMT): Circulatory System The gross physiology of the cardiovascular system Cardiovascular Physiology Concepts Organisasies & Rade The Physiological…
Kort Kursusse
Die Noordwes-Universiteit se Skool vir Farmasie bied verskeie sertifikaat-/kort- leerprogramme aan. Hierdie afstandsonderrig kursusse word aangebied vir die doeleindes van voortgesette professionele ontwikkeling. Ons poog om bekostigbare en gehalte hoër onderwys binne die bereik van elke apteker en ander gesondheidspraktisyn te…
MHSc (Beroepshigiëne)
OHHRI Magister in Gesondheidswetenskappe (MHSc) Beroepshigiëne 203160 G851P Die doel van hierdie kwalifikasie is die opleiding van nagraadse studente ten einde hulle te bemagtig om op n hoogs gespesialiseerde vlak te kan funksioneer as beroepshigiëniste in die industrie en as navorsers. Die program…
PhD (Beroepshigiëne)
Philosophiae Doctor (PhD) Beroepshigiëne (OHHRI) 805104 G901P Die doel van hierdie kwalifikasie is om aan 'n student wat reeds oor n magistergraad in die veld van Beroepshigiëne beskik of oor n kwalifikasie wat as gelykwaardig erken word, in staat te stel om by wyse van n doktorale proefskrif bewys te…
Navorsingsamewerking
Beroepshigiëne en-gesondheidsnavorsingsinisiatief (OHHRI) Navorsingsamewerking Navorsingsamewerking met die industrie, in besonder die platinummyn-industrie, wat n betekenisvolle voetspoor in die Noordwes Provinsie het is een van ons Primêre sterkpunte. Nietemin…