Geneesmiddelontdekking
Die kundigheid van hierdie subprogram se lede lê op die gebied van organiese sintese, struktuuropklaring, biochemiese sifting, molekulêre modellering en eienskapbepaling. Navorsingsonderwerpe Chemiese verbindings van belang te ontwerp, sintetiseer en te karakteriseer; Die aktiwiteite van die verbindings…
Kontak ons
Posadres Interne bussie 36 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Fisiese adres Gebou G2, Kamer 101 Potchefstroomkampus Hoffmanstraat 11 Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531…
WIN platform
WIN-platform Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus fokus op landelike gesondheid, en die WIN-projek is vanuit hierdie fokusarea geïnisieer. Die WIN-projek is ʼn sambreelprojek wat 13 subprojekte van verskillende gesondheidswetenskaplike dissiplines…
Kontak Ons
Fisiese Adres: Kamers 135 - 138 Biologiese Blok (Gebou G16) Potchefstroom Kampus Noord-Wes Universiteit Potchefstroom 2531 Etiekkantoor Skakelbord: Mev Poncho Molaudzi +27 (0)18 299 2089 Konsultasies…
Besoek Ons
.block-title{ font-size:25px; } .view-id-staff_list .col-sm-6 { height: 240px; margin: 10px 0; } Fisiese adres: Privaatsak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes Universiteit Potchefstroom 2520 Uitvoerende Dekaanskantoor: Me Wilna Viljoen +27 (0)18 299 2224 Me Riana Muller Senior Fakulteitsadministrateur…
Tuis
Oorsig Die programme en aktiwiteite van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is gerig op die strewe na kennis en innovasie in die gesondheidswetenskappe ter bevordering en verbetering van die gesondheid van die bevolkings van Suid-Afrika, Afrika en die wêreld deur middel van onderrig, navorsing, dienste en…
Fasiliteite
Besoek die "Kontak ons" bladsy vir 'n interaktiewe video van al ons fasiliteite. Esté Vorster Navorsing Fasiliteit Die Esté Vorster-navorsingsfasiliteit is 'n navorsingsfasiliteit met tien beddens met 'n volledig toegeruste navorsingskombuis, koelkamer, eetkamer, TV-kamer, twee badkamers, ondersoekkamer en 'n BodPod- en DXA-…
Tuis
Die aptekersberoep is ’n dinamiese, informasiegedrewe, pasiëntgeoriënteerde professie wat verantwoordelikheid aanvaar vir medisyne in al sy fasette deur op te tree as: Toesighouer van medisyne; Formuleerder, vervaardiger, verspreider en kontroleur van veilige, effektiewe en kwaliteit medisyne; Adviseur oor…
Nagraadse studies
BHSc Hons in Fisiologie Kwalifikasie kode: 8EA L01 Die kurrikulum saamgestel vir hierdie program is akademies van aard. Met samestelling van die kurrikulum is klem gelê op loopbaan moontlikhede asook die menslike kapitaal behoeftes van die land. Die kurrikulum berei die student voor vir verdere nagraadse studie in Kardiovaskul…