Maatskaplike Werk
[accordion collapsed] Wat is Maatskaplike Werk? Maatskaplike Werk is ’n professie. Dit beteken dat jy spesiale vakkundige opleiding moet ondergaan, voordat jy as ’n maatskaplike werker mag praktiseer. Die werk sluit in ʼn variasie van dienste aan individue, groepe en gemeenskappe. Professionele dienslewering dek ’n wye…
Tuis
Die Sentrum van Uitnemendheid vir Farmaseutiese Wetenskappe (Pharmacen™) is ‘n navorsingsentiteit met ‘n duidelik afgebakende fokus. Ons programme is in lyn met nasionale prioriteite en het ook ‘n internasionale navorsingsimpak. Pharmacen™ bestaan tans uit drie programme, naamlik: Neurowetenskappe en Neuroterapie;…
Oor ons
Hierdie navorsingsentiteit het in 1999 tot stand gekom, toe die eerste fokusareas, op grond van bewese navorsingsuitsette, geïdentifiseer is. Gedurende die eerste vyf bestaansjare, het ‘n aantal omwentelinge plaasgevind, onder andere ‘n naamsverandering, ‘n herfokus en tot ‘n seker mate ‘n verskerpte…