http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/deskriptiewe-linguistiek
Deskriptiewe Linguistiek
Oorsig Hierdie subprogram fokus op navorsing in wat breedweg “beskrywende linguistiek” genoem kan word; ʼn ander term wat ook dikwels in Suid-Afrika daarvoor gebruik word, is “mikrolinguistiek” – dit wil sê, taalwetenskap wat hoofsaaklik (maar nie uitsluitlik nie) fokus op die struktuur van…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/toegepaste-linguistiek
Toegepaste Linguistiek
Oorsig Toegepaste Linguistiek kan beskou word as ʼn dissipline van ontwerp, met die doel om oplossings te ondersoek en te ontwerp vir sosiale probleme wat met taal verband hou. Dit sluit teoretiese en empiriese ondersoeke in van werklike en kontemporêre sake waarin taal ʼn sentrale kwessie is. Dit vorm die basis vir…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/literatuur
Literatuur
Oorsig Op die oomblik fokus die subprogram Literatuur op die temas Literêre tekstualiteit: Produkte en prosesse, Lewenskrywing, Ekokritiek en Ekofeminisme, Eudamonie en Metamodernisme. Ons spesialiseer op gebiede soos teksproduksie, teksuitgawe, intertekstualiteit, teksinterpretasie en verhoudings tussen teks en die w…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/personeel
Personeel
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom: 20px; } .block-title.block-title { border-bottom: 1px solid #4d4d4d; }http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/nwu-nagraadse-studies
NWU Nagraadse Studies
Potchefstroom Baccalaureus Artium Honneursgrade: Honneurs in Afrikaans en Nederlands Honneurs in Taalstudie Honneurs in Literêre Studie Honneurs in Taaltegnologie Honneurs in Engels Honneurs in Frans Honneurs in Duits Honneurs in Afrikaans…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/personeel-kommunikasie
Personeel - Kommunikasie
.views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; } .field-content.col-sm-4.img-responsive.text-align-center > img { height: auto; width: 100%; }http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/%25E2%2580%2598safrican-cambridge%25E2%2580%2599-unieke-tweede-w%25C3%25AAreldoorlog-ontdek-en
A ‘Safrican at Cambridge’: Unieke Tweede Wêreldoorlog Ontdek en Gepubliseer
Extraordinary Professor Laurence Wright, from the NWU Research Unit for Languages and Literature in the South African Context, launched his book, The Wartime Diary of W.D. Terry, A ‘Safrican at Cambridge’, with Selected Letters (Print Matters Heritage, 2017), at the National English Literary Museum in Grahamstown. The subject…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/tuisblad
Tuisblad
Maak ’n afspraak Protokol vir aanlyn konsultasies Die NWU-Skryfsentrum bied dienste aan wat aan die verbetering van studente se akademiese skryfwerk gewy is. Ons volg ’n studentgesentreerde benadering deur studente se vermoëns te benut om hulle outonome…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/publieke-administrasie
Publieke Administrasie
Studente sal ervaar dat Publieke Administrasie as vak hulle leer wat die belangrikste teorie, onderrig, vaardighede en praktyke is wat met die eietydse Suid-Afrikaanse staat en die wêreldwye openbaresektorarena verband hou. Studente word blootgestel aan omvattende akademiese literatuur en teorieë wat met openbare administrasie…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/politieke-studie-en-internasionale-betrekkinge
Politieke Studie en Internasionale Betrekkinge
Politieke Studie fokus op sake wat verband hou met mag en gesag in die staat en die regering, maar ook in die breër samelewing. As studente van politiek fokus ons op “die spel wat mense speel” om wetend en onwetend politieke agendas na te jaag. Politiek wentel om die toewysing van hulpbronne in die samelewing en hoe…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/kontak-ons