Skip to main content
Home
  • English
  • Afrikaans

NWU Main Afr

  • Oor ons
    • Welkom by die NWU
    • NWU beheerstrukture
    • NWU bestuur
    • Statuut en riglyndokumente
    • Beleide en Reëls
    • Transformasie by die NWU
    • NWU-waardes en Waardegedrewe Gedrag
    • NWU statistieke
    • Fakulteit feiteblaaie
    • Internasionalisering
    • NWU Publikasies
    • Rangordening
    • Kontak ons
  • Studeer by die NWU
    • Doen hier aansoek
    • Beurse
    • Betaalbare gelde
    • Voorgraadse studies
    • Nagraadse studies
    • Afstandsleer
    • Kortkursusse
    • Koshuise
    • Besigheidskool
    • Internasionale studente
    • Akademiese jaarboeke
    • Sport
  • Onderrig en Leer
    • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
    • Geesteswetenskappe
    • Gesondheidswetenskappe
    • Ingenieurswese
    • Natuur- en Landbouwetenskappe
    • Opvoedkunde
    • Regte
    • Teologie
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Loopbaandienste
    • Afstandsleer
    • Taaldirektoraat
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • International Student Compliance Office
    • Fakulteit feiteblaaie
  • Navorsing en Innovasie
    • Navorsing en Innovasie
    • AVK: Navorsing en Innovasie
    • Navorsingsondersteuning
    • Geïntegreerde Navorsingsintegriteit-bestuurstelsel (GNIBS)
    • Tegnologieoordrag en Innovasiesteun
    • Internasionale Studente
    • Meer omtrent ons navorsing
    • Ons biblioteek
    • Nagraadse studies
    • Navorsingsetiek
    • Navorsingsentiteite
    • Intreelesings
  • Biblioteek
  • Nuus & Media
    • Van die Visiekanselier
    • Mediaverklarings
    • Aankondigings
    • Nuus
    • Sosiale Media
    • Publikasies en video's

NWU Secondary Afr

  • Huidige studente
    • Akademiese Integriteit
    • Belangrike Datums
    • Deelnamepunte
    • eFundi
    • Eksamen- en assesseringsroosters
    • Eksamenuitslae
    • Kampusgesondheidsorgsentrum
    • Gradeplegtighede
    • Instandhoudingversoek
    • Jaarboeke
    • Klasroosters
    • Loopbaandienste
    • NWU betaalkaart en spesiale aanbiedinge
    • Persoonlike Eksamenrooster
    • Registrasie
    • Rekeningnavrae
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Studentelewe
    • Studenteportaal
    • Studentevoorligting en -ontwikkeling
    • Sport
  • Kontak Ons

Biblioteek- en Inligtingsdienste

Library menu

  • Resources
    • ⭐A-Z Resources/Databases
    • Accredited Journals
    • eBooks
    • eReference Works
    • eReserves
    • 🌶️Exam Papers
    • Google Scholar
    • Institutional Repository: Boloka
    • ⭐LibGuides
    • Newspapers & Magazines
    • Software/Tools
    • Special Collections
    • Theses & Dissertations
    • WorldCat A-Z List
    • WorldCat Discovery Search
  • Research & Open Scholarship
    • ⭐ROSS Hub
    • Divider
    • Research Support Services
    • Policies
    • Digital Scholarship Services
    • ⭐ROSS Resources
    • Research Commons
    • Guides, Events & Training
    • Bookings & Spaces
    • Contact Us
  • Information & Learning Services
    • ⭐ILS Hub
    • Divider
    • Information Services
    • - Academic Integrity
    • - Appointments & Bookings
    • - Printing/Photocopying
    • - Referencing (Referella)
    • - Guides, Events & Training
    • - Contact Us
    • Divider
    • Circulation & Lending Services
    • - Access & User Categories
    • - Document Delivery
    • - eReserves
    • - Forms
    • - Interlibrary Loans
    • - Contact Us
  • About Us
    • ⭐LIS Dashboard
    • Divider
    • Library Profile, Reports & Policies
    • Management
    • Divider
    • ⭐All Services
    • Code of Conduct
    • Contact Info, Directions & Maps
    • Hours & Calendars
    • Libraries & Spaces
    • News, Social Media & Apps
    • Staff Directory
    • For Library Staff
  • Ask Us
    • ⭐Ask a Librarian (Tickets, Chats, FAQs)
    • Comments & Suggestions
    • Gifts/Donations
    • Passwords
    • Source Recommendations
    • System Downtime & Maintenance Alerts

Search

 

http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/bevolkingstudie-en-demografie

Bevolkingstudie en Demografie

Gegradueerdes in Bevolkingstudie is in aanvraag in Suider-Afrika. Hulle kan moontlik werk kry by verskillende staatsdepartemente soos Statistieke Suid-Afrika, waar hulle betrokke is by die insameling, verwerking en ontleding van data vir beplanning; by nieregeringsorganisasies; burgerlike organisasies; internasionale…

 

http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/geskiedenis

Geskiedenis

Geskiedenis behels breedweg die studie van die verlede en die impak daarvan op die hede en op aspirasies vir die toekoms. Hierdie program stel ’n student in staat om grondige navorsing te doen oor hoe die verlede ons hede vorm en hoe ons hede ons toekoms vorm. ’n Student sal ook in staat wees om te verstaan hoe die hede deur…

 

http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/sosiale-antropologie

Sosiale Antropologie

Sosiale antropoloë probeer verstaan hoe mense hulle lewens betekenisvol maak, hoe hierdie alledaagse lewens ons samelewing vorm, en op hulle beurt deur die wêreldwye vloei van inligting deur die media, mediese diskoers, ekonomiese beleid en historiese transformasie gevorm word. Sosiale Antropologie is daarop gerig om ons…

 

http://humanities.nwu.ac.za/af/history/bernard-k-mbenga

Bernard K. Mbenga


 

http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/elsa-van-tonder

Elsa van Tonder


 

http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/nicoline-gerber

Nicoline Gerber


 

http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/dr-susan-meyer

Dr Susan Meyer


 

http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/prof-john-gouws

John Gouws


 

http://humanities.nwu.ac.za/af/eenheid-vir-tale-en-literatuur-die-sa-konteks/phil-van-schalkwyk

Phil van Schalkwyk


 

http://humanities.nwu.ac.za/af/academic-literacy-centre-academic-and-professional-practice-understanding-and-processing-complex

Tobie van Dyk


 

http://humanities.nwu.ac.za/af/academic-literacy/zan%25C3%25A9tte-meintjes

Zanétte Meintjes


 

http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/elisabeth-snyman

Elisabeth Snyman


 

http://commerce.nwu.ac.za/af/chartered-accountancy/geoktrooieerde-rekenmeesterskap

Geoktrooieerde Rekenmeesterskap

[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Is jy gereed om ʼn reis aan te pak wat jou passie vir finansies in ʼn gesogte loopbaan omskep? Die Geoktrooieerde Rekenmeester Suid-Afrika (ook bekend as GRSA)-benaming is aangewys as die nommer een Geoktrooieerde Rekenmeester-benaming in die wêreld. Dit is volgens ʼn onlangse studie deur Edelman DxI in samewerking met Geoktrooieerde Rekenmeesters…, Kernvakke , Bedryfswetenskappe Finansiële Rekeningkunde Finansiële Bestuur Korporatiewe bestuur, Etiek, Oudit en Risiko Bestuursrekeningkunde Belasting  , Graadopsies, BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds  Word op die  Potchefstroom [P],  Mahikeng [M] & Vanderbijlpark [V] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5FDH01   BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Word op die Mahikeng [M] & Vanderbijlpark [V] kampusse aangebied…, Toelatingsvereistes, BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde APS: 32 Wiskunde: Vlak 5 (60%) Taal van studie op kampus van aansoek vlak 4 (50-59%) BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde - Uitgebreide Program APS: 28 Wiskunde: Vlak 3 (40%) Engels: Vlak 4 (50%), Professionele liggame, South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: https://www.saica.co.za/ Word ook erken deur: Association of Chartered Certified Accountants (ACCA) Die BCom Geoktrooieerde Rekenmeesterskap graad gee studente die geleentheid om vrystellings te verkry vir nege fondasie vlak eksamens vanaf ACCA. https…, Loopbaanmoontlikhede, GR is ʼn uitsonderlik diverse kwalifikasies met verskeie loopbaangeleenthede. Daar is baie opsies, bv. openbare praktyk (ouditfirmas), die korporatiewe omgewing (werk vir ʼn maatskappy), die openbare sektor (werk vir die regering), jou eie besigheid of die akademie. Hoewel daar verskeie ander opsies is, werk meeste van ons graduandi vir die…, Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Geoktrooieerde Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs MCom  Phd Die nagraadse studies word aangebied op  Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] Laai die honneursbrosjure hier af. [/accordion],  , Jaarboek

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/financial-accountancy/finansi%25C3%25ABle-rekeningkunde

Finansiële Rekeningkunde

    [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Bevorder jou loopbaan in finansies met ons BCom in Finansiële Rekenmeesterskap, wat by die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) vir die AGA(SA)-benaming en die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (SAIPR) geakkrediteer is. Hierdie professioneel-geakkrediteerde program is ontwerp om studente toe te…, Kernvakke, Vakke sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Belasting Oudit en Korporatiewe Bestuur Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Bedryfswetenskappe, Graadopsies , BCom in Finansiële Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die  Potchefstroom [P], Vanderbijlpark [V] & Mahikeng [M] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5DBH01   BCom in Finansiële Rekeningkunde - Uitgebreide program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Word op die Vanderbijlpark [V] & Mahikeng [M] kampusse aangebied:…, Toelatingsvereistes, BCom in Finansiële Rekeningkunde  APS: 28 Wiskunde: Vlak 4 (50%) BCom Finansiële Rekeningkunde - Uitgebreide program APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%), of Wiskundige geletterdheid: Vlak 7 (80%) Engels: Vlak 4 (50%), ​ Professionele liggame, South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) Die BCom Finansiële  Rekenmeesterskap graad is deur SAICA geakkrediteer wat studente die geleentheid gee om by SAICA as ‘n AGA(SA) te registreer na afloop van die voltooing van ‘n SAICA geakkrediteerde leerlingkontrak. Besoek die SAICA-webwerf vir verdere inligting SAICA Association of…, Loopbaangeleenthede, Professionele rekenmeester Interne ouditeur Koste- en bestuursrekenmeester Finansiële bestuurder Belastingpraktisyn Dosent, Nagraadse studies, Nagraadse studies in Finansiële Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs MCom  Phd Die nagraadse studies word aangebied op  Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] Laai die honneursbrosjure hier af.   [/accordion]   Jaarboek

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/forensic-accountancy/forensiese-rekenmeesterskap

Forensiese Rekenmeesterskap

[accordion], Jou roete om integriteit te beskerm, die waarheid bloot te lê en finansiële misdaad te bekamp, Is jy passievol daaroor om korrupsie, finansiële verslagdoeningsbedrog en ekonomiese misdaad op te spoor? Wil jy vaardighede ontwikkel om komplekse finansiële wangedrag te ondersoek en betekenisvol by te dra tot die beskerming van beide openbare en privaatsektor hulpbronne? By die Noordwes-Universiteit (NWU) bemagtig ons Program vir Forensiese…, Waarom Forensiese Rekenmeesterskap by die NWU?, Multidissiplinêre benadering: Integreer rekeningkunde, reg, ondersoektegnieke, digitale forensiese tegnologie en interpersoonlike vaardighede. Bedryfsgerigte inhoud: Ontwikkel in samewerking met top forensiese professionele persone, regulatoriese liggame en industriekenners. Regte gevallestudies: Bestudeer plaaslike en internasionale sake soos…, Kernvaardighede wat jy sal ontwikkel, Rekeningkundige en ouditkundigheid - Analiseer finansiële state, identifiseer bewyse om bedrieglike transaksies te ondersoek. Ondersoektegnieke - Voer onderhoude, versamel bewyse, voer leefstyloudits uit en pas OSINT (Open-Source Intelligence) toe. Digitale forensiese- en data-analise - Spoor bedrog in groot datastelle op en verkry digitale bewyse…, Akademiese aanbod, NWU is die enigste universiteit in Suid-Afrika wat 'n toegewyde voorgraadse- en nagraadse program in Forensiese Rekenmeesterskap aanbied., Voorgraadse graad, BCom Forensiese Rekenmeesterskap Tydsduur: 3 jaar (voltyds) Kampus: Potchefstroom Kurrikulumkode: 5DDH01 Toelating: APS 36 | Wiskunde Vlak 5 (60–69%) | Taal Vlak 5 (60–69%), Honneursgraad, BCom Honneurs in Forensiese Rekenmeesterskap Tydsduur: 1 jaar (voltyds) Toelating: Voltooiing van BCom in Forensiese Rekenmeesterskap, Nagraadse studieroete, Vorder met jou studies met 'n Meestersgraad (MCom) of 'n PhD in Forensiese Rekenmeesterskap. Ons bied ook kortleerprogramme aan en dra aktief by tot akademiese navorsing., Akkreditasie en professionele liggame, Institute of Commercial Forensic Practitioners Vir meer inligting besoek hul webwerf: https://www.icfp.co.za/ The Association of Certified Fraud Examiners (ACFE), South African Chapter Vir meer inligting besoek hul webwerf: http://www.acfesa.co.za/       South African Institute of Chartered Accountants Let wel: Die BCom Forensiese Rekenmeesterskap…, Loopbaanmoontlikhede, Gegradueerdes is in aanvraag in verskeie sektore: Professionele firmas: PwC, EY, Deloitte, KPMG Korporatiewe kliënte: Nedbank, FNB, Sasol, Investec Regspraktyke: Bowmans, Webber Wentzel Forensiese firmas: Nexus Forensics, Salient, Ligwa, Abacus, Stoneturn Regulerende liggame: FIC, SIU, FSCA, Suid-Afrikaanse Reserwebank  , Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Forensiese Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs Die nagraadse studies word aangebied op  Potchefstroom [P] Kry die honneursbrosjure hier, Brosjure, Kry die nuutste brosjure oor Forensiese Rekenmeesterskap hier [/accordion]   Jaarboek

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/management-accountancy/bestuursrekenmeesterskap

Bestuursrekenmeesterskap

[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Stel jou koers vir sukses in besigheid met ons BCom in Bestuursrekeningkunde, ontwerp in samewerking met die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (GIBR). As een van die wêreld se grootste beroepsliggame vir bestuursrekenmeesters bied GIBR ongeëwenaarde loopbaanprogressie- en indiensneembaarheidsvoordele. Hierdie program is ideaal vir…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Strategie, Risiko en Korporatiewe Bestuur Oudit en Korporatiewe Bestuur Belasting, Graadopsies, BCom Bestuursrekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] & Vanderbijlpark [V] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5DCH01  , Toelatingsvereistes,  BCom Bestuursrekeningkunde APS: 30 Wiskunde: Vlak 5 (60%), Professsionele liggame, Chartered Institute of Mangement Accountants  Vir meer inligting, besoek hul webwerf:  http://www.cimaglobal.com/     Association of International Chartered Professional Accountants (The Association) Vir meer inligting, besoek hul webwerf:  http://www.aicpaglobal.com/ AICPA Global Word ook erken deur: Association of Chartered Certified Accountants…, Loopbaan Geleenthede, Projekbestuurders Bestuurskonsultante Finansiële direkteure Hoof uitvoerende beamptes Entrepreneurs Vir ʼn meer gedetailleerde beskrywing van ʼn loopbaan as bestuursrekenmeester, besoek die CIMAglobal.com -webwerf., Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Bestuursrekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs en MCom  Die nagraadse studies word aangebied op  Potchefstroom [P] Kry die honneursbrosjure hier [/accordion]   Jaarboek  

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/landbou-ekonomie-en-risikobestuur

Landbou-ekonomie met Risikobestuur

[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Landbou-ekonome speel ʼn deurslaggewende rol in die maksimalisering van winsgewendheid in landbouproduksie tot voordeel van die samelewing se volhoubaarheid. Hulle ontleed die faktore wat die winsgewendheid van landbouprodusente, die hele voedselwaardeketting en diensverskaffers soos die finansiële sektor en landboubesighede beïnvloed. Die…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Rekordhouding en Finansies Produksie-ekonomie Agribesigheidsbestuur Landboubemarking Hulpbron- en Omgewingsbestuur  , Graadopsies, BCom In Ekonomiese Wetenskappe met Landbou-ekonomie & Risikobestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom Kampus [P] aangebied Kurrikulumkode: 5FKH04  , Toelatingsvereistes, BCom In Ekonomiese Wetenskappe met Landbou-ekonomie & Risikobestuur APS: 26 Wiskunde: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 4 (40%)  , Loopbaangeleenthede , Finansiële ekonoom Markekonoom Ontwikkelingsekonoom Hulpbronekonoom Produksie-ekonoom  , Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad Hierdie nagraadse kwalifikasies word op Potchefstroom Kampus [P] aangebied [/accordion]     Jaarboek    

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/international-trade/internasionale-handel

Internasionale Handel

  [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ons BCom in Ekonomiese Wetenskappe, wat spesialiseer in Internasionale Handel, bied spesialiskennis van die internasionale handelsomgewing en ʼn omvattende begrip van die uitvoerproses en logistiek deur hedendaagse toepassings. Ontwikkel vaardighede in die ontleding van handelsdatabasisse, die identifisering van uitvoergeleenthede en die skatting…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Handelsverhoudinge Handelspraktyk Vragbeweging/-logistiek Handelsontleding  , Graadopsies, BCom Ekonomiese Wetensakppe met Internasionale Handel Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied op Potchefstroom [P] kampus & Vanderbijlpark [V] kampus  BCom Ekonomie met Internasionale Handel - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied op die Vanderbijlpark [V] kampus  , Toelatingsvereistes, BCom Ekonomie met Internasionale Handel APS: 26 Wiskunde: Vlak 4 (50% of meer) Engels: Vlak 4 (40% of meer) BCom Ekonomie met Internasionale Handel - Uitgebreide Program APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40% of meer)/ Wiskundige geletterdheid Vlak 6 (70% of meer) Engels: Vlak 3 (40% of meer)  , Loopbaangeleenthede , Ekonoom Ekonomiese of internasionale handelskonsultante Enige posisie binne die invoer- en uitvoerproses (bv. logistiek of verkryging vir kleinhandelaars soos Shoprite Checkers of Pick ʼn Pay) Regeringsdepartemente soos die Departement van Handel en Nywerheid, die Nasionale Tesourie, en die Suid-Afrikaanse Reserwebank Posisies in banke,…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad  MCom en PhD  Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied op Potchefstroom [P] kampus [/accordion]   Jaarboek  

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/risk-management/risikobestuur

Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur

[accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Risikobestuurders speel ʼn kritieke rol in die identifisering, meting en bestuur van blootstelling aan finansiële en nie-finansiële risiko’s deur gebruik te maak van beide kwalitatiewe en kwantitatiewe benaderings. Begrip van finansiële markregulasies en -bedrywighede stel risikobestuurders in staat om verliese te beperk en kontantvloei te…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Finansiële Risikobestuur Beleggingsbestuur Bankrisikobestuur Afgeleide Instrumente  , Graadopsies, BCom Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur  Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] & Vanderbijlpark [V] kampus aangebied   BCom Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Word op die Vanderbijlpark [v] Kampus aangebied  , Toelatingsvereistes, BCom Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur  APS: 26 Wiskunde: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 4 BCom Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur - Uitgebreide Program APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskundige Geletterdheid: Vlak 6 Engels: Vlak 3  , Loopbaangeleenthede , Bankbestuur Bestuur van finansiële risiko Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies  , Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad  MCom en PhD  Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V]  [/accordion]   Jaarboek  

 

http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/vervoereknomie

Sakebedrywighede met Vervoereknomie

  [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Vervoerekonomie is noodsaaklik om die beweging van vrag en passasiers vanaf die punt van oorsprong tot by die bestemming te verstaan, om te verseker dat hulle op die regte plek, in die gewenste toestand en op die regte tyd aankom. Hierdie aktiwiteite is belangrik vir die funksionering van enige ekonomie. Met ons BCom in Sakebedrywighede wat…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Logistiek Logistieke Strategieë en Kliëntediens Logistieke Besigheidstelsels Vervoerbeplanning Internasionale Logistiek, Graadopsies, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied op die Mahikeng [M] kampus en Vanderbijlpark [V] kampus BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied op Mahikeng [M] Kmapus  , Toelatingsvereistes, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (40%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur - Uitgebreide Program APS: 20 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskundige geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3 (40%), Loopbaangeleenthede , Logistieke bestuur Verskaffingskettingbestuurder Logistieke bestuurder Vragversender Pakhuisbedryf Voorraadbeheer Openbare vervoer-beplanner/skeduleerder/modelleerder Verkeer- en reisimpakassessor Nasionale regering, provinsiaal, distrik en plaaslike munisipaliteit  , Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad  MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Potchefstroom [P]    [/accordion],  , Jaarboek        

Pagination

  • First page « First
  • Previous page ‹‹
  • …
  • Page 406
  • Page 407
  • Page 408
  • Page 409
  • Current page 410
  • Page 411
  • Page 412
  • Page 413
  • Page 414
  • …
  • Next page ››
  • Last page Last »

NWU Footer Logo

Contact us

Find us

Calendars
Emergencies and IT
Maps and Directions
Quick links A-Z

Get involved

Alumni
Giving
Tenders
Vacancies

Our Responsibility

Fraud Awareness
Human Rights
PAIA and POPI
Community Impact

Staff and Students

DIY Services
Staff Intranet
Webmail
eFundi
FacebookInstagram  MyNWU Blog Tiktok  Telegram  Youtube  Twitter X

© North-West University 2026 Terms & Conditions and Privacy Statement

Alumni
Skenk
Gemeenskapsverbintenis (Volhoubaarheidskwessies)
Kaarte en aanwysings
Menseregte by die NWU
Internasionalisering
BRICS@NWU
PAIA en POPI
Vakatures
Kalenders
Tenders
Dienste
DIY-dienste
Personeelintranet
Webmail
Inligtingstegnologie
NWU Footer Logo

 

© Noordwes-Universiteit 2025 Bepalings & Voorwaardes
Privaatheidsverklaring