http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/kontak-ons
Kontak ons
Fisiese adres: Inheemsetaalmedia in Afrika (ILMA) ADC-gebou Kamer 211 & 208 Mahikengkampus Kontaknommer: +27 (0)18 389 2369 +27 (0)18 389 2238 E-pos: Kgomotso.bosilong@nwu.ac.za abiodun.salawu@nwu.ac.zahttp://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/subprogramme
Subprogramme
[accordion collapsed] Afrikataaljoernalistiek Die aard, inhoud en taalgebruik van Afrikataaljoernalistiek vorm deel van die fokus van hierdie subprogram. Joernalistiekpraktyk in Afrikataalmedia word ook bestudeer om die eiesoortigheid, uitdagings en moontlikhede vir verbetering te verstaan. Afrikataaljoernalistiek word…http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/nagraadse-studies
Nagraadse studies
Die entiteit aanvaar studente wat wil werk om ’n honneurs-, meesters- of PhD-graad te verwerf, met hulle navorsing wat op enige aspek van die entiteit se subprogramme gefokus word. Hulle kan by enige relevante departement van die instelling geregistreer wees, maar hulle studieleiers moet lede van die navorsingsentiteit wees.http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/navorsingsprojekte
Navorsingsprojekte
Ons het tans twee boekprojekte: African Language Media:African Language Media: Development, Economics and Management en Indigenous African Popular Music: The Arts and Its Applications. ’n Internasionale konferensie oor sosiale media, fopnuus en haatspraak wat op 1 en 2 Julie 2020 gehou moes word, is geherskeduleer na…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/setswana
Setswana
Beskikbaar op die Mahikeng- en Potchefstroomkampus Setswana is ’n inheemse Afrikataal wat aan die Sotho-taalgroep van die Sintu-taalfamilie behoort. Dit is ook die taal wat die Batswana praat. Dit is ’n groep stamme van Sintu-herkoms wat ’n beduidende deel van die bevolking van die land Botswana uitmaak. …http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/tuis
Tuis
Die Navorsingseenheid: Tale en Literatuur in die SA Konteks ondersteun navorsing oor taalkunde, letterkunde en taaltegnologie regoor al drie NWU‑kampusse. Hulle beplan ook om ’n spilpunt te wees vir ontwikkelings in die nuwe en groterwordende gebied van digitale humaniora. Lede van die navorsingseenheid kom uit al die…http://humanities.nwu.ac.za/af/ctext