http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/frans
Frans
Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus In 2020 is la langue française, die taal van die liefde, ’n amptelike taal in 32 lande en dit word in meer as 43 lande deur ongeveer 300 miljoen mense regoor die wêreld, op elke vasteland, gepraat. Daar is meer as 50 miljoen mense in die w…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/duits
Duits
Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Duits is die taal van wetenskaplikes, uitvinders, filosowe, komponiste, kunstenaars, digters en skrywers. Meer as 100 Nobelpryse is al toegeken aan Duitssprekende individue wat hulleself op die gebied van fisika, chemie, fisiologie, medisyne, letterkunde en vrede onderskei…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/kontak-ons
Kontak ons
Mahikeng Fisiese adres: Gebou, Kamer Mahikengkampus Posadres: Privaatsak X2046, Interne bussie 575 Mahikengkampus Noordwes-Universiteit Mmabatho 2735 Kontaknommer: Tel: +27 18 389 2251/2908 E-pos mpho.chaka@nwu.ac.za Potchefstroom Physical address: Gebou E9, Kamer 109…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/vriende-en-vennote
Vriende en vennote
VRIENDE EN VENNOTE img{border-color:#909090;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden; width: 100%; height: 80%; left: 0; top: 10%; border-bottom: 1px solid #FFF; border-top…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/taaltegnologie
Taaltegnologie
Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer mense met rekenaars in natuurlike (menslike) taal moet kommunikeer, moet die taal wat…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/nagraads
Nagraads
ALGEMENE INLIGTING Al die onderstaande projekte vorm deel van groter projekte by CTexT. As sodanig sal u begelei word deur ’n dosent by Lettere en of Natuurwetenskappe, sowel as ’n navorser/ingenieur by CTexT. Masjienvertaling vir Suid-Afrikaanse tale Masjienvertaling behels die outomatiese…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/skryfhulpmiddels
Skryfhulpmiddels
img{border-color:#909090;} .hovereffect p{ color:white;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden; width: 100%; padding: 20px; height: auto; left: 0; top: 0; border-bottom: 1px solid #FFF…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/autshumato
Autshumato
MASJIENVERTALING EN AUTSHUMATO Masjienvertaling is die proses waar een mensetaal outomaties vertaal word na 'n ander mensetaal deur 'n gerekenariseerde stelsel. ’n Onderskeid kan binne die paradigma van masjienvertaling getref word tussen mensgesteunde masjienvertaling en masjiengesteunde vertaling deur mense.…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/navorsing-en-kundigheid
Navorsing en kundigheid
NAVORSING EN KUNDIGHEID Die Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT) is op 1 Junie 2004 as ’n selfstandige eenheid sonder winsbejag van die Navorsingseenheid: Tale en Literatuur in die Suid-Afrikaanse Konteks in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) gestig. CTexT is die instrument…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/tuis