http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biochemistry/biochemie
Biochemie
Wat is Biochemie? Biochemie is die bestudering van die molekulêrebasis van lewensverskynsels. Lewende organismes soos mense, diere, plante, swamme, bakteria en virusse is deur unieke chemikalieë opgemaak. Omdat hierdie chemikalieë so verskil van die verbindings wat in nie-lewendige sisteme voorkom, noem ons hulle…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemie
Inligting oor chemie ...
Wat is Chemie? Kyk na die volgende video vir 'n oorsig oor chemie en chemie studierigtings by die NWU.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/kwalifikasies
Kwalifikasies
Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie perode vir ʼn BSc-graad duur 3 jaar voltyds. Ons bied omvattende mark-gebonde grade, wat die vakgroepe Chemie, Biochemie en Fisika kombineer om ten einde verskeie programme voor te stel wat van Chemie en Fisika, tot Fisika en Toegepaste Wiskunde strek. Elke program is…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/loopbane-fisiese-en-chemiese-wetenskappe
Loopbane in Fisiese en Chemiese Wetenskappe
Waar kan jy werk? Om ʼn BSc in Fisiese en Chemiese Wetenskappe te werf, bied vir u diverse loopbaangeleenthede binne verskeie industrieë en organisasies, soos: Petrochemiese Industrie (SASOL, AECI, OMNIA, Sentrachem, SAB) Universiteite en Hoërskole Regeringsorganisasies (SABS, MRC, NECSA, MINTEK) Farmaseutiese nywerhede…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/oor-ons
Oor Ons
Welkom by die Skool vir Biologiese Wetenskappe Ons visie by die Skool vir Biologiese Wetenskappe is om relevante, waardegedrewe opleiding en navorsing van internasionale gehalte, wat op ons bestaande kundigheid in die veld van omgewingswetenskappe fokus, te lewer. Ons bied ook ’n unieke BSc-graad in Toerisme aan. Hier word die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/dierkunde
Dierkunde
Wat is Dierkunde? Dierkunde is die wetenskaplike studie van diere, insluitend hul klassifikasie, fisiologie, gedrag en verspreiding in hul natuurlike habitatte. Dit sluit verskeie aspekte van dierebiologie in, wat wissel van molekulêre biologie en genetika tot ekologie en evolusionêre biologie. Dierkundiges bestudeer dierediversiteit,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/quantative-risk-management/kwantitatiewe-risikobestuur
Kwantitatiewe Risikobestuur
Die belangrikheid van risikobestuur op die hoogste vlakke van organisasies word toenemend erken, en staan in die breë sin bekend as ERM (Enterprise-wide Risk Management). Die belangrikste risikotipes omsluit mark-, krediet- en bedryfsrisiko’s. Markrisiko is die risiko dat veranderinge in finansiële markpryse en –tariewe…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mikrobiologie
Mikrobiologie
Wat is Mikrobiologie? Mikrobiologie behels die ontbloting van die geheimsinnigheid van mikroskopiese lewe en die toepassing daarvan in die modernesamelewing. Die interaksie van virusse, bakteria en swamme met die omgewing, hul industriële toepassing en die kliniese belang affekteer amper elke area van die menslike lewe.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/plantkunde
Plantkunde
Wat is Plantkunde? Plante vorm die brug tussen die biosfeer en sy energiebron, die son. Plante is ook die bron van suurstof, kos, brandstof, vesel, medisyne en boumateriaal. Plante soos snyblomme word gekweek en geplant vir hul estetiese waarde. Studies van die basiese struktuur, identifikasie, klassifikasie en funksionering van…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie periode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Dierkunde, Plantkunde, Mikrobiologie, Geologie, Geografie, Fisiologie en Toerisme kombineer om verskeie kurrikulums saam te stel.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-biological-sciences/loopbane
Loopbane
Om ʼn BSc in Biologiese Wetenskappe te verkry bied vir u diverse loopbaangeleenthede aan. Van dosering, tot navorsing, tot aktief veld werk in Eksplorasie Geologie waar terreinwerk op navorsing en modulering volg. ʼn Paar beroepsmoontlikehede sluit in: Universiteite en tersiêre institusies: dosente en navorsers…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning
Stads- en Streekbeplanning
Wat is Stads- en Streekbeplanning? Beplanning is ʼn dinamiese professie wat streef na die verbetering van die welvaart van mense en hulle verwante gemeenskappe deur gemaklike, gelyke, gesonde, effektiewe en aantreklike leefomgewings te skep vir huidige en toekomstige generasies. Stads- en Streekbeplanning handel oor die beplanning, ontwerp…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studieperiode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds, behalwe vir Stads- en Streekbeplanning wat 4 jaar duur en net voltyds aangebied word. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Geografie, Geologie en Beplanning…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/loopbane
Loopbane
Geoloë en aardewetenskaplikes is aktief in die volgende velde: Omgewingsgeologie – hierdie geoloë is by natuurlike gevare en rampe (soos aardbewings, storms langs kuslyne, grondverskuiwings en die vorming van sinkgate), sosiale gesondheid (soos asbes vergiftiging en die radio-aktiewe besoedeling van water), die impak wat…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/kwalifikasies
Kwalifikasies
Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie periode vir ʼn BSc Natuurwetenskappe graad is 3 jaar voltyds. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Rekenaarwetenskap, Wiskunde en Statistiek kombineer. Elke kurrikulum is saamgestel volgens streng kwaliteitstandaarde om te verseker dat u…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/loopbane
Loopbane in Rekenaar, Statistiese en Wiskundige Wetenskappe
Opwindende loopbane, veral na die voltooiing van nagraadse studies, wag vir u by ʼn verskeidenheid instansies soos: CSIR, NECSA, MINTEK, ESKOM, SASOL, Mittal Steel SA, SABS, DENEL, AECI, MNT en verskeie ander organisasies. Daar is ʼn groot aanvraag vir goed-gekwalifiseerde onderwysers in Fisiese Wetenskap, Inligtingstudies en Wiskunde.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/sentrum-prestasies