http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/mctronx
McTronX
Agtergrond Die kernaktiwiteit van die McTronX-navorsingsgroep is die dinamiese stelselsmodellering, beheer en prosesmonitering van grootskaalse industriële stelsels. Kenmerkend van die groep is die multidissiplinêre aard van sy projekte. Die naam McTronX is 'n akroniem na die veld van megatronika en is gekies as gevolg van die sterk…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/telenet
Telenet
Die Telenet-navorsingsgroep is ’n fokusgroep aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese. Die navorsing wat deur die Telenet-groep gedoen word, val breedweg binne die gebied van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT), met spesifieke projekte wat op telekommunikasie, datanetwerke, inligtingsekuriteit en verwante toepassings fokus…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/termiesevloei
Termiesevloei
Die termiesevloei-navorsingsgroep is betrokke by onder andere die volgende: Ontwikkeling van termiesevloei-navorsingstoetsgeriewe. Die ontwikkeling van die volgende generasie CO2-hittepomptegnologie. Geïntegreerde sonkrag-waterverhitting met hittepompe. Toepassing van numeriese modelleringstegnieke vir die…http://engineering.nwu.ac.za/af/elektriese-elektroniese-en-rekenaaringenieurswese/tuis
Tuis
Die NWU se Skool vir Elektriese, Elektroniese & Rekenaaringenieurswese bied drie verskillende voorgraadse kwalifikasies aan: Elektriese- en Elektroniese Ingenieurswese Elektriese en elektroniese ingenieurs ontvang opleiding in elektriese sowel as elektroniese ingenieurswese, en beskik oor die vermoë om metodes en…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/visie-en-missie
Visie en Missie
By die NWU se Fakulteit Ingenieurswese is ons visie eenvoudig om die wêreld ten goede te verander. Ons wil dit doen deur ingenieurs op te lei wat die wêreld kan en wil verander deur middel van voorpuntnavorsing, deur oplossings vir die wêreld se probleme te vind en deur die ingenieursberoep te beoefen op 'n manier wat 'n positiewe verskil maak…http://engineering.nwu.ac.za/af/chemiese-ingenieurswese
Tuis
Chemiese ingenieurs kan met oplossings vorendag kom vir baie van die groot uitdagings waarvoor die wêreld vandag te staan kom, soos klimaatsverandering, energietekort-, omgewings- en waterkwessies. Die Chemiese Ingenieurswese-vakgebied behels die ontwikkeling, ontwerp, en bestuur van industriële prosesse waar grondstowwe omskep word in…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/mineraalprosessering
Mineraalprosessering
Mineraalprosessering is ‘n spesialisveld in Chemiese Ingenieurswese en behels die fisiese en chemiese prosesse wat gebruik word om metale te ontgin. Die chemiese industrie is een van die grootste Bruto Binnelandse Produk (BBP) bydraers in Suid-Afrika. Chemiese ingenieurs is een van die top 10 skaars…http://commerce.nwu.ac.za/af/commercia/kontak
Kontak ons
Kantoor - (018) 299 1343 Kirsten Cooper - Chairperson Voorsitter Kirsten Cooper 0722468167 kirsten.cooper53@gmail.com BCom Entrepreneurskap & Ondernemingsbestuur Ondervoorsitter Hayley Hinds 0738632281 hayleyhinds@hotmail.com BCom Bemarking & Toerismebestuur Sekretaresse Lisa de Jager 0848189736 Lisad1048@gmail.com BCom Ekonomie,…http://commerce.nwu.ac.za/af/excursio/kontak-ons
Kontak ons
Kom besoek ons gerus! , Kantoor: E3 – G09 excursio.nwu@gmail.com Kirsten Cooper - Chairperson Voorsitter Delicia Bezuidenhout 082 922 7607 delicia.bezuidenhout94@gmail.com BCom Bemarking en Toerismebestuur Ondervoorsitter Gené Helené Greeff 082 090 5559 genegreeff@gmail.com BA Toerismebestuur en Rekreasiekunde Akademie & Skakeling Johannes Marthinus Venter 083 …http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/ekonomiese-wetenskappe-tuis
Ekonomiese Wetenskappe
Die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is ʼn sentrum van akademiese uitnemendheid, toegewy aan die vorming van die toekoms van ekonomie. Ekonomie speel ʼn belangrike rol om die samelewing te help besluit oor die optimale toewysing van ons beperkte hulpbronne. Verken ons omvattende voorgraadse kurrikulum en uiteenlopende…, Studierigtings (Kwalifikasies),http://commerce.nwu.ac.za/af/BscToerismebestuur