http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2017
Alumni Awards 2017
Die NWU is trots op sy alumni en het weer besluit om aan hulle erkenning te gee vir hul persoonlike en loopbaanprestasies en vir hul navolgenswaardige bydraes tot die samelewing. 2017 is die vyfde jaar wat NWU-alumni wat hul merk gemaak het – nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal – die gesogte NWU-ā¦http://www.nwu.ac.za/af/alumni/frits-kok
Frits Kok
Kulturele brugbouer Deur sy bydrae tot Suid-Afrika se kulturele en taallandskap het dr Frits Kok talle waardevolle bydraes gelewer as dinamiese leier wat horisonne verbreed en mense byeenbring. Sy leierskap het daartoe bygedra dat die lidmaatskap van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) feitlik verdubbelā¦http://www.nwu.ac.za/af/alumni/thamsanqa-manzi
Thamsanqa Manzi
Suksesvolle entrepreneur Thamsanqa (Thami) Manzi is ’n suksesvolle entrepreneur wat weet hoe om terug te ploeg, en wie se florerende ondernemings werksgeleenthede vir mense in sy gemeenskap skep. Sy harde werk en deursettingsvermoë het sy kleinhandelonderneming, Ola Superstores, laat uitbrei na drie afsetpunteā¦http://www.nwu.ac.za/af/alumni/koos-van-rooy
Koos van Rooy
Verspreider van die Woord As gelowige wat aandag gee aan die boodskap van die Bybel is prof Koos van Rooy se missie om die Woord van God in talle Afrika-tale te vertaal. Hy het aanvanklik van 1963 tot 1966 as sendeling in Soweto gewerk, en het tot 1972 vir die Christelijke Gereformeerde Kerken in Nederlandā¦http://www.nwu.ac.za/af/alumni/kobus-pienaar
Kobus Pienaar
Baanbreker in onderwys Prof Kobus Pienaar is ’n hoogs aangeskrewe kundige in die onderwys wat al talle publikasies die lig laat sien het en medeskrywer is van ’n boek oor fundamentele pedagogiek wat groot lof ontvang het. Hy het nuwe studievelde in opvoedkunde ontwikkel en tydens uitdagende tye in dieā¦http://www.nwu.ac.za/af/jaarlikse-prestasieplan
Jaarlikse Prestasieplan
Jaarlikse Prestasieplan 2024 Die Jaarlikse Prestasieplan is op 16 November 2023 deur die Raad goedgekeur, en is beskikbaar op die NWU Intranet. Rig navra aan: Prof Linda du Plessis Linda.DuPlessis@nwu.ac.za 016 910 3100http://www.nwu.ac.za/af/content/clone-vtc-Centre-for-continuing-professional-development-personeel
Personeel
Postitel Bestuurder: Telefoon +27 (0)16 910 3012 Faks +27(0) 86 606 4878 E-pos Liggingā¦http://www.nwu.ac.za/af/aankondigings-argief-2018
Aankondigings Argief 2018
NSFAS: Sluiting van die 2019-aansoekvenstertydperk, en voorbereiding vir 2019-studenteregistrasie 29 Oktober 2018 Die Nasionale Finansiëlehulpskema vir Studente (NSFAS) adviseer leerders en studente wat nog nie vir finansiële hulp vir 2019 aansoek gedoen het nie dat aansoeke op 2 December 2019 sluit (Doen hierā¦http://www.nwu.ac.za/af/yvonne-mfolo-alumni
Yvonne Mfolo | Alumni
Haar werk as uitvoerende hoof vir openbare betrekkinge by Anglo American plaas vir Yvonne Mfolo aan die voorpunt van gemeenskapsbetrokkenheid. Sy het haar beywer vir die stigting van die Anglo Inyosi Coal-gemeenskapstrust en sy is ook toesighouer oor die Gemeenskapsontwikkelingstrust. Yvonne het in 1992 ’n BA-graad inā¦http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2016
Alumni Awards 2016
Op Vrydag, 7 Oktober 2016 het die NWU sy top alumni by ’n toekenningseremonie in Sandton vereer. Hierdie jaar se luisterryke toekenningseremonie het ook die gesogte NWU Leeftydprestasietoekenning ingesluit, asook erkenning aan al NWU se alumni wat hierdie jaar op internasionale sportgebied uitgeblink het. Die gesogteā¦http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2017
e-Jaarboek 2017
e-Jaarboek 2017 Algemene Akademiese Reëls Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads Indiens- en Verdere Opleidingsprogramme: ADE Indiens- enā¦http://www.nwu.ac.za/af/llb-akkreditasie-aankondigings
NWU LLB Accreditation Announcemnets
Akkreditasie van die NWU se LLB-programme Jy het sekerlik in die media kennis geneem dat die NWU een van vier Suid-Afrikaanse Universiteite is wat kennis van onttrekking van akkreditasie van hulle LLB-programme gekry het. Dit is belangrik om kennis te neem dat dié kennisgewing níé beteken dat die Hoërā¦http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ons-publikasies
Ons publikasies en video's
.print_html.first.last { display: none; } h2.block-title { font-size: 1.5em; font-weight: 400; letter-spacing: 0.2px; padding-bottom: 0px; text-transform: none; } Alumnitydskrif Impak@NWU GeĆÆntegreerde verslag Korporatiewe Profiel life@NWU-personeeltydskrif Navorsing@NWU NWU Quick Statsā¦http://www.nwu.ac.za/af/theuns-eloff-alumni
Theuns Eloff | Alumni
Dr Theuns Eloff se loopbaan was uiteenlopend: hy was onder andere ’n predikant, asook die hoof uitvoerende beampte van sake-organisasies en die administratiewe hoof van ’n nasionale onderhandelingsproses en visekanselier van die NWU. Hy is tans uitvoerende direkteur van ’n nasionale stigting wat met dieā¦http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2002
e-Jaarboek 2002
e-Jaarboek 2002 Fakulteite Lettere en Wysbegeerte Voorgraads / Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads en Nagraads Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Voorgraads / Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Skool vir Opvoedkundige Opleiding en Ontwikkelingā¦http://www.nwu.ac.za/af/aankondigings-argief-20162017
Aankondigings Argief 2016/2017
Nuwe primêre kleur vir die NWU 24 November 2017 Met die oog op die NWU se unitêre fakulteitsgedrewe model, is dit gerade geag om weer te dink oor die huidige gebruik van drie korporatiewe kleure wat die drie kampusse verteenwoordig. Die Raad het tydens sy vergadering van 21 September 2017 'n nuwe monolitieseā¦http://www.nwu.ac.za/af/alumni/werk-inligting
Werk inligting by
Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting (4 van 2013) In eenvoudige terme is die doel van die Wet om te verseker dat alle Suid-Afrikaanse instellings hulleself op ’n verantwoordelike manier gedra wanneer hulle ’n ander entiteit se persoonlike inligting insamel, verwerk, stoor en deel deur die persone aanspreeklik te houā¦http://www.nwu.ac.za/af/kontak-nwu-alumni
Kontak NWU Alumni
Mr Silvanus Welcome Direkteur: Ontwikkeling en Fondsinsameling +27 16 910 3104 Nicolize van der Walt Afdelingshoof: Alumni-verhoudings +27 18 285 2594 Keabetswe Gopane Mahikeng-praktisyn +27 18 389 2388 Zanele Ngobese Vanderbijlpark-praktisyn +27 16 910 3250ā¦http://www.nwu.ac.za/af/kontak-raad-nwu-beheer-en-bestuur