http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-bemarkingsbestuur-0
Meestersgraad in Bemarkingsbestuur
[accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en navorsingsmeestersgrade. Doseerbare Meestersgrade behels die voltooiing van verskeie kursusmodules en die skryf…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Bemarkingsbestuur (5CKN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae oor hierdie graad by die Vanderbijlpark-kampus) [/accordion] Doen aansoek Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/honneursgraad-bemarkingsbestuur
Honneursgraad in Bemarkingsbestuur
[accordion], Agtergrond, Die BCom Honneursgraad in Bemarkingsbestuur is ontwerp om studente se intellektuele en etiese vermoëns op ’n meer gespesialiseerde wyse te ontwikkel. Dit rus hulle toe met die vaardigheid om die bemarkings- en breër sakeomgewing te verstaan, krities en innoverend te dink, en om ’n stewige grondslag vir verdere spesialisering deur gevorderde…, Graadnaam, BCom Honneurs in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur (5EZL01) Aanbiedingsplekke Hierdie graad is belyn oor kampusse heen en word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs op ’n voltydse basis aangebied. Studente moet weekliks kontaksessies bywoon op die kampus waar hulle geregistreer is. Geen deeltydse of afstandsonderrig-opsies is vir hierdie kwalifikasie beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die Bemarkingsbestuur-programbestuurders. Dr Willy Engelbrecht (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Mia Bothma (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Heleneze Lues (Enige navrae oor hierdie graad by die Vanderbijlpark-kampus) [/…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/gemeenskapsbetrokkenheid-projekte
Gemeenskapsbetrokkenheid Projekte
Community Engagement Project Feedback , YOUTH INNOVATION CHALLENGE IGNITES ENTREPRENEURAL SPIRIT AT NORTH WEST UNIVERSITY Youth Innovation Challenge Ignites Entrepreneurial Spirit at North-West Universityhttp://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-ondernemingsbestuur
Meestersgraad in ondernemingsbestuur
[accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en navorsingsmeestersgrade. Doseerbare Meestersgrade behels die voltooiing van verskeie kursusmodules en die skryf…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Besigheidsbestuur (5CQN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae oor hierdie graad by die Vanderbijlpark-kampus) [/accordion] Doen aansoek Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-ondernemingsbestuu
PhD in Ondernemingsbestuur
[accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Besigheidsbestuur is ontwerp om studente se kritiese kennis en begrip van ’n spesifieke navorsingsgebied te…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5CAR02), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae oor hierdie graad by die Vanderbijlpark-kampus) [/accordion] Doen aansoek Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-bemarkingsbestuu
PhD in Bemarkingsbestuur
[accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Bemarkingsbestuur is ontwerp om studente se kritiese kennis en begrip van ’n spesifieke navorsingsgebied te…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur (5CAR07), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae oor hierdie graad by die Vanderbijlpark-kampus) [/accordion] Doen aansoek Jaarboekhttp://news.nwu.ac.za/critical-reflection-global-university-rankings-power-perception-and-prestige
A critical reflection on global university rankings: Power, perception and prestige
By Prof Linda du Plessis We live in a world obsessed with comparison. From “top performers” to “best universities,” rankings give the illusion of order in complexity. Yet, when it comes to higher education, these lists often conceal more than they reveal. Not everything fits neatly on a list, especially when value is subjective and…http://news.nwu.ac.za/cannabis-tourism-raises-interest-mahikeng-community-and-portugal
Cannabis tourism raises interest In Mahikeng community – and Portugal
By Gofaone Motsamai When tourism researcher Dr Jean Manaliyo began asking people in Mahikeng what they knew about cannabis tourism, many were curious about how it could shape their community and economy. That curiosity has now taken his research across borders. The North-West University (NWU) researcher will present his paper titled “…http://news.nwu.ac.za/donor-luncheon-highlights-impact-donors-and-industry-partners-contributions
Donor luncheon highlights the impact of donors and industry partners’ contributions
Donors and industry partners play a vital role in keeping dreams alive at the North-West University (NWU). This was highlighted at the annual Donors and Stakeholders Luncheon, held in Pretoria on 28 October, at which the university expressed its deep appreciation for these invaluable partnerships. The luncheon is one of the key stewardship…http://news.nwu.ac.za/af/donateursmiddagete-beklemtoon-die-impak-van-donateure-en-bedryfsvennote-se-bydraes
Donateursmiddagete beklemtoon die impak van donateure en bedryfsvennote se bydraes
Donateure en bedryfsvennote speel ’n lewensnoodsaaklike rol om die drome by die Noordwes-Universiteit (NWU) lewendig te hou. Dit is beklemtoon by die jaarlikse middagete vir donateure en belanghebbers, wat op 28 Oktober in Pretoria gehou is en waar die universiteit sy diepe dankbaarheid vir hierdie uiters waardevolle vennootskappe uitgespreek het…http://news.nwu.ac.za/researcher-studies-traditional-plants-natural-pest-control
Researcher studies traditional plants for natural pest control
When farmers face pests that damage their crops, many turn to chemical sprays. They often do not realise that indigenous plant-based practices can protect crops naturally, and that pest-control solutions already exist within traditional farming knowledge. The use of chemicals is one of the common ways of managing pests. However, these chemicals…http://news.nwu.ac.za/future-nwu-sport-not-just-bright-its-purple