http://sport.nwu.ac.za/af/sokkerinstituut
Tuis
NWU Sokkerinstituut – voer die pragtige spel na ’n hoër vlak! “Komende vanaf ’n nulbasis, het ons spelers binne ’n kort tydjie baie vermag,” sê Rick van Rooyen, NWU Mahikeng Sportbestuurder. “Ons glo dat sommige van ons spelers nog vir hulleself op die hoogste vlak naam sal maak!” Die Sokkerinstituut is op die NWU se…http://sport.nwu.ac.za/soccer-institute
Home
Football! The world’s most beautiful game as we know it, has been a major sporting code across the world in uniting so many people from different cultural backgrounds. The same can be said about soccer/football at the NWU Mahikeng Campus as our teams are a true resemblance of the rainbow nation with so many players from across…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/taekwondo
Taekwondo
Die begin van die spesiale vegkuns-kunsvorm Tae Kwon het in 2 300 v.C. in Korea ontstaan. Gen Choi Hong Hi het die moderne vegkuns ontwikkel in taekwondo, soos dit sedert 1955 regoor die wêreld bekend staan. Benewens dat dit selfverdedigingseienskappe bevat, versterk taekwondo die kernspiere van die liggaam en verbeter balans,…http://sport.nwu.ac.za/sport/taekwondo
Taekwondo
The roots of the special martial art form Tae Kwon originated in 2 300 BC in Korea. Gen Choi Hong Hi developed the modern martial arts into taekwondo, as it has been known across the world since 1955. Apart from having self-defence attributes, taekwondo also strengthens the core muscles of the body and improves balance, stability,…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/leer-swem-program
Leer-swem-program
Die swembad van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Mahikengkampus is oop vir alle studente wat by sport betrokke is. Die leer-swem-program is ’n aktiewe program wat oor talle jare ontwikkel is vir studente wat nie kan swem nie. Die meeste van die studente by die NWU Mahikengkampus is studente uit voorheen-benadeelde gemeenskappe en het…http://sport.nwu.ac.za/sport/learn-swim-program