[accordion collapsed]
Oorsig
Die NWU se Grafiese Ontwerp-program bestaan reeds 20 jaar, en in daardie tyd is dit as ’n gesogte kwalifikasie gevestig. Ons studente het bewys dat hulle nie net oor baie groot talent beskik nie, maar deurlopend in staat is om op hulle gekose gebiede en professies uit te blink. Ons personeel is…