Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus
Die geskiedenis van die Engelse taal het eintlik begin met die aankoms van drie Germaanse stamme wat Brittanje in die 5de eeu n.C. ingeval het. Engels het dus sy wortels in die Wes-Germaanse tale van die Indo-Europese taalfamilie, waaruit Duits en Nederlands ook…