http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/sesotho
Sesotho
Beskikbaar op die Vanderbijlparkkampus Sesotho is ’n Bantoetaal wat in die Bantu-Nguni-era ontstaan het, met dialekte wat uit Sotho, Pedi en Tswana ontstaan het, maar hulle word as afsonderlike tale beskou. Sesotho word hoofsaaklik deur die Basotho in Lesotho gepraat. Die Basotho het suid getrek namate verskillende…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/taalpraktyk
Taalpraktyk
Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus In die meertalige en multikulturele Suid-Afrika is gespesialiseerde vaardighede vir vertaling, teksredigering, tolking, en oudiovisuele vertaling (die skryf van onderskrifte en oudiobeskrywing vir blindes) van onskatbare waarde. Die vraag neem toe vir…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/personeel