Fasiliteite en Toerusting
Toe ons ons moderne geriewe ontwerp het, het ons probeer om die beste praktyke te konsolideer wat ons tydens ’n toegewyde internasionale feitesending geïdentifiseer het. ’n Aantal groen aspekte is by die ontwerp ingesluit, soos die behoud en hergebruik van hitte. Die uitbreiding van kundigheid in prekliniese…
Research and Facilities
Research at the PCDDP The DSI/NWU Preclinical Drug Development Platform forms part of the commercial arm of the Faculty of the Health Sciences with academic research and service to the industry. The PCDDP research uses animal models for preclinical drug research, to determine the pharmacokinetics, safety, and efficacy of test items. We have a…
Kontak AUTHeR by:
+27(0)18 299 2094 or +27(0)86 614 9042 (faks na e-pos) terzie.denton@nwu.ac.za Program spesifieke navrae: MHSc in Transdissiplinêre Gesondheidsbevordering Prof Lanthé Kruger +27(0)18 299 2093…
PURE (Prospective Urban Rural Epidemiology) Studie
Daar was merkbare verandering in die voorkoms van nie-oordraagbare siektes (NOS) soos oorgewig, diabetes en kardiovaskulêre siektes (KVS) oor die laaste paar jaar in beide die ontwikkelde en die ontwikkelende wêreld. Die epidemie van kroniese NOS is egter besig om te skuif van ontwikkelde lande na ontwikkelende lande…
PURE (Prospective Urban Rural Epidemiology) Study
OVERVIEW Marked changes in the prevalence of non-communicable diseases (NCDs), such as obesity, diabetes, and cardiovascular diseases (CVD), have occurred over the past few years in both developed and developing countries. However, the epidemic of chronic NCDs is shifting from developed countries towards developing countries.…
FORT
Oorsig Die FORT-navorsingsprogram (forté = krag) sluit verskeie spanne se navorsingsprojekte in. Hierdie projekte fokus daarop om die aard, voorkoms, patrone, dinamika en die bevordering van sielkundige welstand in verskeie kontekste te ondersoek. Die program fokus verder op die validasie van psigometriese…
FORT
Overview The FORT research programme (forté = strength) includes several research projects focusing on the exploration of the nature, prevalence, patterns, dynamics and enhancement of psychological wellbeing in various contexts and the validation of psychometric instruments for the South African and international context. The FORT…
Kontak ons
HART Administratiewe Beampte Ms Denise Oliphant Tel: +27 (0)18 299 2444 Denise.Oliphant@nwu.ac.za Kontak ons Kantoorure: Maandag – Vrydag: 08:00 – 16:30 Gesluit op Saterdae, Sondae en publieke vakansiedae HART Kliniek Bestuurder Sr Adéle Burger Tel: +27 (0)18 299 2444 Adele.Burger@nwu.ac.za…
Tuis
Oorsig Die doel van die program is om dieetkundiges professioneel op te lei vir die uitgebreide gesondheidsmark. In die lig van die gesondheidsprobleme geassosieer met lewenstylveranderinge sowel as die MIV/VIGS pandemie, onder- en oorvoeding, is goeie voedingsorg vir gesonde sowel as siek mense in Suid-Afrika van die grootste belang. Die…
Home
Overview A Dietitian is a qualified health care professional that is registered with the Health Professions Council of South Africa (HPCSA), who plays an important role to improve the health of individuals, groups of people or communities. Dietitians are well qualified to practice in any of the different fields of nutrition. They can use their…
Studeer Voeding
[accordion collapsed] 1. Wat is ‘n dieetkundige? ʼn Dieetkundige is ʼn gekwalifiseerde gesondheidsorgwerker wat geregistreer is by die Raad vir Gesondheidsprofessies in Suid Afrika (HPCSA), wat ʼn belangrike rol speel om die gesondheid van individue, groepe mense of gemeenskappe te verbeter. Dieetkundiges is goed…