http://news.nwu.ac.za/dr-sabelile-tenza-leads-patient-safety-research-seminar-potchefstroom-hospital
Dr Sabelile Tenza leads patient safety research seminar at Potchefstroom Hospital
The North-West University (NWU) joined forces with the Potchefstroom Hospital to host a Patient Safety Seminar at the hospital’s Residence Hall, focusing on strengthening healthcare delivery and improving patient safety. This seminar showcased innovative research from recent patient safety projects at the Potchefstroom Hospital, addressing how…http://news.nwu.ac.za/study-sheds-light-community-perceptions-mental-health-care
Study sheds light on community perceptions of mental health care
By Gofaone Motsamai With fewer than half the people requiring treatment for mental health getting it, traditional healers could be the answer to South Africa’s pressing mental health challenges. This is one the findings of Goratileona Mashishi’s master’s study on the perceptions of Mahikeng community members on the role of the Mahikeng…http://www.nwu.ac.za/af/belangrike-datums-2019
Belangrike datums 2019
Belangrike datums 2019 Belangrike datums (semesterindelings) 2019 NWU-kalender 2019 (bygewerk op 29 Oktober) Raamwerk vir akademiese kalender 2019http://www.nwu.ac.za/af/mynwu
Ontdek vreesloos!
Wat as elke “hoekom” – elke vonk van verwondering, elke laatnag-idee, elke stille trek na iets méér – nie ’n afleiding was nie… maar jou kompas? Nie ’n ompad nie, maar die begin van iets buitengewoon. By die Noordwes-Universiteit (NWU) glo ons dat nuuskierigheid nie iets is wat jy ontgroei nie. Dit is iets…http://www.nwu.ac.za/af/content/vtc-akademiese-administrasie-kontak-ons
Kontak Ons | VDK Akademiese Administrasie
Kontak ons Posadres: Interne bussie 125 Vanderbijlparkkampus Noordwes-Universiteit (NWU) Posbus 1174 Vanderbijlpark 1900 Fisiese adres: Vanderbijlparkkampus Noordwes-Universiteit Gebou 24 Hendrik van Eck…http://www.nwu.ac.za/af/womens-month-2019
Vrouemaand 2019
le type="text/css">p{ text-align:left;} .row { clear: left; } .seegroen{ background-color:#6C3D91; color:#ffffff; margin-bottom: 20px;} Kesolofetse Olivia Lefanya Kesolofetse Olivia Lefanya beoefen haar beroep as senior lektor by die Fakulteit Regte. “Ek kom…http://www.nwu.ac.za/af/eredoktorsgrade
Eredoktorsgrade
NWU ken eredoktorsgraad aan dr Geraldine Fraser-Moleketi toe NWU ken eredoktorsgraad aan politikus dr Geraldine Fraser-Moleketi toe Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dr Geraldine Fraser-Moleketi op 19 November 2021 met ’n eredoktorsgraad vereer vir haar buitengewone bydraes tot die Suid-Afrikaanse politieke landskap en…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-beheer-en-bestuur-4
Kanselier
Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Raad het by sy vergadering van 20 Junie 2019 dr Anna Mokgokong, uitnemende sakeleier en entrepreneur, as sy derde kanselier aangestel. As kanselier sal sy as titulêre hoof van die NWU dien. Alle kwalifikasies wat deur die universiteit toegeken word, word formeel deur die kanselier toegeken. Sy volg…http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2005
e-Jaarboek 2005
e-Jaarboek 2005 Hierdie dokumente is leesbaar in Acrobat Reader Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads Nagraads…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-waar-kry-ek-die-nwu
NWU, Waar kry ek die NWU
Ligging ’n Groot aantrekkingskrag van die NWU is sy strategiese ligging en die multikampusstruktuur, wat uit die kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark bestaan. • Die Mahikengkampus is in die hoofstad van die Noordwes-Provinsie geleë en het ’n internasionale atmosfeer, met studente uit…http://www.nwu.ac.za/af/skenkerbrief
Skenkerbrief
le> .breadcrumb { display: none; } Die virus het die beste in ons na vore gebring Wees verseker van my beste wense vir u, ons gewaardeerde belanghebber, wat ook getref is deur die storm wat ons wêreld tans oorweldig. Aangesien ons almal ons in dieselfde bootjie bevind, sal dit u nie verbaas om te verneem dat die…http://www.nwu.ac.za/af/content/senaat-beheer-en-bestuur-nwu
Beheerstrukture - Senaat
Die Senaat keur al die akademiese programme en akademiesverwante werk goed, insluitend onderrig-leer, navorsing en innovering en implementering van kundigheid (wat programme vir gemeenskapbetrokkenheid inkorporeer). Die Senaat, wat aanspreeklik is teenoor die Raad, voer ook enige ander funksie uit in opdrag van die Raad. Die NWU-senaat is op 23…http://www.nwu.ac.za/af/menseregtekomitee-beheer-en-bestuur-nwu
Beheerstrukture - Menseregtekomitee
Rol en Lidmaatskap Die Noordwes-Universiteit erken die fundamentele regte en waardes wat in die Handves van Regte in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 108 van 1996 vervat is, dat hierdie fundamentele waardes en regte in die universiteitsgemeenskap gerespekteer en gehandhaaf moet word, en dat dit nie in isolasie gesien moet word nie…http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2003
e-Jaarboek 2003
e-Jaarboek, 2003 Fakulteite Lettere en Wysbegeerte Voorgraads Voorblaaie Voorgraads / Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads en Nagraads Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Voorgraads / Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads en Nagraads…http://www.nwu.ac.za/af/e-jaarboek-2004
e-Jaarboek 2004
e-Jaarboek 2004 Lettere en Wysbegeerte Voorgraads / Nagraads Natuurwetenskappe Voorgraads / Nagraads Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Voorgraads / Nagraads Teologie Voorgraads en Nagraads Opvoedingswetenskappe Voorgraads / Nagraads Indiens- en Verdere…http://www.nwu.ac.za/af/inisiatiewe-wat-jy-kan-ondersteun