Die Sentrum van Uitnemendheid vir Voeding (SEN) se fokus word bepaal deur die heersende voedingsprobleme in Suid-Afrika, die res van Afrika en ook wêreldwyd.
Die groep se visie is om die leiers te wees in die ontwikkeling van vakkundiges in Voeding in Afrika. Ons navorsingsbenadering “van molekules tot die samelewing” stel ons in…